NG Goudkop Klerksdorp Kerk

NG Goudkop Klerksdorp Kerk Christus is ons alles.

16/02/2026
31/01/2026

SABBAT – ’n Heilige Weerstand
Ons leef in ’n wêreld wat jaag, druk en uitput.
Hierdie Sondag begin ons ’n nuwe preekreeks wat sê: Genoeg is genoeg.
🗓 Reeks temas: 1 Feb – Nie meer slawe nie
8 Feb – Weerstand teen Angstigheid
15 Feb – Weerstand teen Manipulasie
1 Mrt – Weerstand teen Isolasie
8 Mrt – Weerstand teen “Multi-tasking”
15 Mrt – Weerstand teen Onvergenoegdheid
Sabbat is nie lui nie.
Dis gehoorsaamheid.
Dis vryheid.
🎬 Kyk die video hieronder
📍 Sluit hierdie Sondag by ons aan

23/10/2025

Gratis toegang vir kinders onder 12 jaar oud.

Kom geniet ‘n aand saam met bekende Afrikaanse kunstenaars, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys (beter bekend as Na...
31/08/2025

Kom geniet ‘n aand saam met bekende Afrikaanse kunstenaars, Je-Ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys (beter bekend as Naomi en Louis Koster in die Afrikaanse sepie Binnelanders) in die bittersoet musikale komedie, KEELVOL. Kom lag saam, huil saam, lag tot jy huil.

18/05/2025

Address

6 Goudkop Avenue
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27630958147

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Goudkop Klerksdorp Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share