Christ Gen Kleinmond

Christ Gen Kleinmond We are a life-giving church in Kleinmond. We believe Jesus said that He came to give LIFE and LIFE IN ABUNDANCE.

Events, Next Steps & Info: https://linktr.ee/ChristGenKleinmond

Sondag is die beste dag van die week!🎉Pastor Gerhard preached on a life that leads well - with character, humility and f...
06/09/2026

Sondag is die beste dag van die week!🎉

Pastor Gerhard preached on a life that leads well - with character, humility and faithfulness.

We all lead people, whether we know it or not. People are watching the way we live.

En ons kan kies om die regte merkers te los op die pad — merkers wat ander kan volg en wat hulle nader aan Jesus lei.

CG Kids het ook ’n lekker tyd gehad en geleer uit 2 Petrus 3:18 — om te groei in die genade en kennis van Jesus!

Sien jou weer volgende week!


NUWE SEISOEN. NUWE VERWAGTING. 🌱Die lente is hier — ’n herinnering dat seisoene verander, dat daar ‘n tyd aanbreek vir i...
05/09/2026

NUWE SEISOEN. NUWE VERWAGTING. 🌱

Die lente is hier — ’n herinnering dat seisoene verander, dat daar ‘n tyd aanbreek vir iets nuut. 🙌

In watter seisoen jy ookal is, God is nie klaar met jou nie!

Ons nooi jou vir môre se dienste: A LIFE THAT LEADS THE WAY!

Dienste: 08:00 | 09:30 | 11:00
CG Kids: 08:00 | 09:30 | 11:00
Tots Spot: 09:30




Van ons leiers en volunteers is op pad Pretoria toe vir die jaarlikse ARC Konferensie. Dankie dat julle saam bid vir die...
01/09/2026

Van ons leiers en volunteers is op pad Pretoria toe vir die jaarlikse ARC Konferensie. Dankie dat julle saam bid vir die inspraak wat die Heiligie Gees in elkeen se lewe wil maak, en vir dit wat hulle weer kan kom terugploeg in die gemeente.

Ons het vandag afgesluit met ons “Romans 8 - From death to life” reeks. Ons is herinner aan wie God is - Hy is vir ons!“...
30/08/2026

Ons het vandag afgesluit met ons “Romans 8 - From death to life” reeks.

Ons is herinner aan wie God is - Hy is vir ons!

“In all these things we are more than conquerors through Him who loved us.”
Romans 8:37

The Greek word hupernikao means to be super victorious - And that’s who we are through Christ!

En natuurlik was CG Kids soveel pret en het die kinders ook geleer wie God is, deur die storie en lewe van Elia.

We loved spending Sunday together!



30/08/2026

From Death to Life - Part 6 - Arno Carstens - 30 Augustus 2026

🔥 Hierdie Sondag by Christ Gen!Môreoggend sluit ons af met ons reeks “From death to Life”, oor Romeine 8. Ons nooi jou! ...
29/08/2026

🔥 Hierdie Sondag by Christ Gen!

Môreoggend sluit ons af met ons reeks “From death to Life”, oor Romeine 8. Ons nooi jou!

🕗 08:00 | 09:30 | 11:00

CG Kids tydens al drie dienste
Tots Spot 09:30.

📍 H/V 7de Laan & 7de Straat, Kleinmond

Dit gaan great wees!!!



Romans 8 - From Death to Life series continues, and what a blessing!  🙌Ons weet. Nie net met hoop of ’n wens nie, maar m...
23/08/2026

Romans 8 - From Death to Life series continues, and what a blessing! 🙌

Ons weet. Nie net met hoop of ’n wens nie, maar met ’n aktiewe sekerheid dat God goed is en dat Hy in alles aan die werk is.

We might not see the whole picture, but we get to fully trust God and know that His promise in Romans 8:28 stands through the ages.

Wat ’n heerlike Sondag saam!
En CG Kids het dit ook behoorlik geniet! 🎉



Sondag is amper hier en ons kan nie wag om bymekaar te kom nie! 🙌🏻Dit is deel 5 van ons reeks oor Rom 8, “From death to ...
22/08/2026

Sondag is amper hier en ons kan nie wag om bymekaar te kom nie! 🙌🏻

Dit is deel 5 van ons reeks oor Rom 8, “From death to life”. Kom met ‘n verwagting vir dit wat God in jou lewe wil doen! 🙏🏻

Dienste: 08:00 | 09:30 | 11:00
CG Kids: 08:00 | 09:30 | 11:00
Tots Spot: 09:30



Wat ’n heerlike Sondag!In our sermon series of Romans 8, From death to life, we looked deeper into verses 18-25 - Living...
16/08/2026

Wat ’n heerlike Sondag!

In our sermon series of Romans 8, From death to life, we looked deeper into verses 18-25 - Living between groaning and glory - with HOPE!🙌🏻

CG Kids het ook ’n wonderlike tyd gehad en in kleiner groepies geleer dat Jesus Koning van ons lewens is. 👑

Wat ’n voorreg om saam te leer, te groei en die lewe saam te leef!



Môre se dienste gaan amazing wees. Ons nooi jou om deel te wees van ‘n wonderlike Sondag. 🙌Ons is by deel 4 van ons reek...
15/08/2026

Môre se dienste gaan amazing wees. Ons nooi jou om deel te wees van ‘n wonderlike Sondag. 🙌

Ons is by deel 4 van ons reeks deur Romeine 8: “From Death to Life”

08:00 | 09:30 | 11:00

CG Kids is oop tydens al drie dienste en Tots Spot tydens die 09:30 diens.



Address

C/0 7th Avenue & 7th Street
Kleinmond
7195

Opening Hours

09:00 - 23:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christ Gen Kleinmond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Christ Gen Kleinmond:

Shortcuts

Share