AGS Sondagsriviervallei

AGS Sondagsriviervallei Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AGS Sondagsriviervallei, Pentecostal Church, H/V Shand & Searlestraat, Kirkwood.

20/05/2026

Hoe lank was jou nag? Gaan jy deur 'n donker tyd? Daar is 'n antwoord.

15/05/2026
15/05/2026

Die kind van God is nooit alleen nie en daarom is daar altyd hoop. Ja, daar is ook vir jou 'n uitkoms, daar is 'n antwoord en Sy Naam is Jesus.

Mag die herdenking van hierdie spesiale dag vir julle elkeen 'n groot vreugdevolle dag wees.  Jesus het belowe dat ons n...
14/05/2026

Mag die herdenking van hierdie spesiale dag vir julle elkeen 'n groot vreugdevolle dag wees. Jesus het belowe dat ons nooit alleen sal wees nie al voel dit soms so. Hy het Sy belofte nagekom en aan ons die Heilige Gees gestuur om nie net met ons te wees nie maar in ons te woon. Kind van God weet dit vandag. Jy het Iemand by jou wat jou nooit sal begewe of verlaat nie. Staan op en weet, jy is meer as 'n oorwinnaar deur Jesus Christus wat jou die krag gee.

29/06/2025

Die laaste dag van die fees.

28/06/2025

Wees stil en weet dat Ek God is.

29/05/2025

Hemelvaart 2025.

Address

H/V Shand & Searlestraat
Kirkwood
ZA6120

Opening Hours

09:00 - 11:30

Telephone

+27839531174

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Sondagsriviervallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Sondagsriviervallei:

Share