There is Salvation in Jesus

There is Salvation in Jesus The Lord is our Shepherd

Don't miss out peepz😇🙏
18/10/2023

Don't miss out peepz😇🙏

🙌🙏
18/10/2023

🙌🙏

🔥🔥🔥🔥
08/09/2023

🔥🔥🔥🔥

  is Salvation in Jesus
10/08/2023

is Salvation in Jesus

09/08/2023

Women you are beautiful
You are worthy
You are blessed
You are anointed
Never give up on yourself😊❤️
Happy women's day❤️🙏
is Salvation in Jesus😇

07/08/2023

As God vir jou is wie kan teen jou wees😇
As God jou gered het wie kan jou kan jou oordeel😇
Bly geanker in die Here🙏

01/06/2023

Psalm113
Prys,dienaars van die Here,prys die Naam van die Here!
Die naam van die Here moet geloof word,nou en vir altyd
Kom ons ken die Here in alles wat ons doen Kom ons prys die Here in Slegte en Goeie tye want Hy bly dieselfde Jesus😇🙌
There is Salvation in Jesus✝️

10/05/2023

Die Here is my herder niks sal my ontbreek nie Psalm23vers1😇Niks sal jou ontbreek nie as jy by die voete van die Here skuil sal niks jou ontbreek nie want hy is jou "HERDER"😇🙏
is Salvation in Jesus😇

03/05/2023

Die Here sal nooit iets op jou pad sit wat jy nie kan dra nie😇
So ver het jy dit gemaak deur alles wat op jou pad was,en jy sal dit kan dra in die toekoms wat ook al dit is God laat battles toe vir sy sterkste soldate😇
En onthou ons stry op hierde aarde die goeie stry om eendag in die koningkryk te gaan😇
God is lief vir jou hy is met jou❤️
IS SALVATION IN JESUS😇

24/04/2023

Ek wil iemand bemoedig Hou net aan!!!
Vandag was n moeilike dag vir my maar ek kan iemand bemoedig hou net aan... Vandag toe besef ek dat Jesus werklik waar die oplossing van n situasie,hy is die weg die waardheid en die lewe vir alle omstandighede... Hou net aan al hoe moeilik lyk die situasie hou aan,dit wat jy het en wi jy is,is groter as daai situasie of omstandighede... Moenie jouself vrloor in die proses nie😇🙏
There is Salvation in Jesus!!

07/01/2023

Daar is niemand wat vergelyk kan word saam God nie,Want daar is niemand soos die Here nie.
Hy alleen is jou trooster hy is die God wat jou beskerm wat jou help.
Hy het die vrou genees wat 12jaar gely het aan bloedvloeing,Die man wat 36jaar aan n siekte gely het wat langs die bad gaan lê het,het hy genees.
Hy is n God wat ons nooit teleurstel nie nooit in die steek laat nie hy bly dieselfde Jesus😇
Julle is meer as welkom kom en geniet die woord saam met my.😇❤

Address

3 Railway House
Kirkwood
6120

Telephone

+27632290045

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when There is Salvation in Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to There is Salvation in Jesus:

Share

Category