08/07/2026
Roodepan ❗
Vriendelike groete aan almal
Ons as SESEREA FILIPPI MINISTRIES will van hierdie oomblike gebruik maak om u hulle almal vn roodepan n alle omligende gebiede yt te nooi na n magtige opelig diens to
Datum:12/07/2026
Plek : Jacksonville espin straat
Tyd: 16:30
Ons sien uit om u hulle da te het om die naam van die here saam met ons groot te kom maak