Gereformeerde Kerk Kimberley

Gereformeerde Kerk Kimberley โ€™n Warm geloofsfamilie in die hart van Kimberley. Vind hoop, liefde en inspirasie by die Gereformeerde Kerk Kimberley.

Gereformeerde Kerk Kimberley bied aan:โ€™๐˜ฏ ๐˜ˆ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฐ๐˜ฑ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ญ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ถ๐˜ด๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ, ๐˜ด๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ด๐˜บ๐˜ฏ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ!๐ŸŽถ Drie Van Die Bestes โ€“ โ€™n Aand...
29/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley bied aan:
โ€™๐˜ฏ ๐˜ˆ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฐ๐˜ฑ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ญ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ถ๐˜ด๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ, ๐˜ด๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ด๐˜บ๐˜ฏ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ!

๐ŸŽถ Drie Van Die Bestes โ€“ โ€™n Aand van Sielvolle Musiek! ๐ŸŽคโœจ

Maak gereed vir โ€™n onvergeetlike aand saam met Mathys Roets, Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys. Drie van Suid-Afrika se geliefdste kunstenaars wat hul stemme meesterlik vervleg in โ€™n harmonie-ryke vertoning. ๐ŸŽต๐Ÿ’ซ

๐Ÿ“ Gereformeerde Kerk Kimberley
2 ๐˜–๐˜ณ๐˜ต๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ด๐˜ต๐˜ณ๐˜ข๐˜ข๐˜ต, ๐˜”๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜จ๐˜ต๐˜ฆ

* 8 November 2025 @ 18:00
* R200 per persoon
* Bespreek nou op Quicket.co.za - ๐Ÿ‘‰ https://qkt.io/0Qsk7t

Verversings vanaf 17:00

Kontak Louwrika
๐Ÿ“ฒ083 746 8385

27/10/2025

Goeie mรดre broers en suster. Geseรซnde dag vir julle.

Gereformeerde Kerk Kimberley๐Ÿ’ซ Geloof in Aksie: Fondsinsameling 8 November ๐ŸŽถOns fondsinsamelingsgeleentheid is om die dra...
26/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley

๐Ÿ’ซ Geloof in Aksie: Fondsinsameling 8 November ๐ŸŽถ

Ons fondsinsamelingsgeleentheid is om die draai! ๐ŸŒŸ
Sluit by ons aan op Saterdag, 8 November 2025 om 18:00 by die Gereformeerde Kerk Kimberley.
Kaartjies kos R200 per persoon โ€“ bespreek by quicket.co.za
of kontak Louwrika (083 746 8385).

Dankie aan almal wat reeds help om hierdie geleentheid โ€™n sukses te maak! ๐Ÿ™

Ds Hennie Briel
๐Ÿ“ž 083 414 5774
๐Ÿ“ง [email protected]

Gereformeerde Kerk KimberleyโœจGoeie nuus! Spesiale Uitgawe Kerkblad nou beskikbaar! ๐ŸŒฟDie Spesiale Uitgawe van die Kerkbla...
26/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley

โœจGoeie nuus! Spesiale Uitgawe Kerkblad nou beskikbaar! ๐ŸŒฟ

Die Spesiale Uitgawe van die Kerkblad is nou beskikbaar vir diegene wat bestel het.
As u nog nie u eksemplaar ontvang het nie, kontak asseblief vir Ds. Hennie.
Diegene wat ook โ€™n almanak bestel het, sal dit teen die einde van November ontvang.

๐Ÿ’ฐ Koste: R135 per eksemplaar.

๐Ÿ“ 2 Ortleppstraat, Monumenthoogte

Ds Hennie Briel
๐Ÿ“ž 083 414 5774
๐Ÿ“ง [email protected]

Gereformeerde Kerk Kimberley๐ŸŒฟ Katkisasie nรก die Erediens ๐Ÿ™Katkisasie vind plaas direk nรก die erediens.โ€™n Tyd van geloofs...
25/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley

๐ŸŒฟ Katkisasie nรก die Erediens ๐Ÿ™

Katkisasie vind plaas direk nรก die erediens.โ€™n Tyd van geloofsgroei, leer en saamwees in Christus se liefde. ๐ŸŒฟ

๐Ÿ“… Sondae
๐Ÿ“ 2 Ortleppstraat, Monumenthoogte

Ds Hennie Briel
๐Ÿ“ž 083 414 5774
๐Ÿ“ง [email protected]

25/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley bied aan:
โ€™๐˜ฏ ๐˜ˆ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฐ๐˜ฑ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ญ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ถ๐˜ด๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ, ๐˜ด๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ด๐˜บ๐˜ฏ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ!

๐ŸŽถ Drie Van Die Bestes โ€“ โ€™n Aand van Sielvolle Musiek! ๐ŸŽคโœจ

Maak gereed vir โ€™n onvergeetlike aand saam met Mathys Roets, Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys. Drie van Suid-Afrika se geliefdste kunstenaars wat hul stemme meesterlik vervleg in โ€™n harmonie-ryke vertoning. ๐ŸŽต๐Ÿ’ซ

๐Ÿ“ Gereformeerde Kerk Kimberley
2 ๐˜–๐˜ณ๐˜ต๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ฑ๐˜ฑ๐˜ด๐˜ต๐˜ณ๐˜ข๐˜ข๐˜ต, ๐˜”๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ถ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜จ๐˜ต๐˜ฆ

* 8 November 2025 @ 18:00
* R200 per persoon
* Bespreek nou op Quicket.co.za - ๐Ÿ‘‰ https://qkt.io/0Qsk7t

Verversings vanaf 17:00

Kontak Louwrika
๐Ÿ“ฒ083 746 8385

Gereformeerde Kerk KimberleyKimberley โ€“ Sondag 26 Oktober 2025:   Skriflesing: Ons Skriflesing is Efesiรซrs 1: 1 โ€“ 14. On...
25/10/2025

Gereformeerde Kerk Kimberley

Kimberley โ€“ Sondag 26 Oktober 2025:
Skriflesing: Ons Skriflesing is Efesiรซrs 1: 1 โ€“ 14. Ons teks is vers 4. Die laaste Sondag van Oktober herdenk ons elke jaar die Hervorming. Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Ons moet Hervorming ook nie net as โ€˜n daad โ€˜n paar eeue gelede bly herdenk nie. Ons moet steeds bly hervorm terug na die Woord van die Here. Nie net moet โ€˜n kerk dit doen nie, maar ook elkeen van ons. In die prediking let ons op die UITVERKIESING. Om deur die Here uitverkies te wees is een van die grootste seรซninge in ons lewe. Omdat die Here jou uitverkies het, het Hy jou ook verlos. Elke dag moet ons ons lewe die vorm gee wat God ons gemaak het. Ons moet leef soos sy besondere uitverkore kinders. Wat โ€˜n eer en โ€˜n voorreg.

Sluit by ons aan vir die Sondagoggenddienste - Waar geloof leef en harte saamklop.๐ŸŒฟ

๐Ÿ“… Sondae @ 09:00
๐Ÿ“ 2 Ortleppstraat, Monumenthoogte

Ds Hennie Briel
๐Ÿ“ž 083 414 5774
๐Ÿ“ง [email protected]

Address

2 Ortlepp Street
Kimberley
8301

Telephone

+27834145774

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Kimberley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Kimberley:

Share