NGK Upington-Blydeville

NGK Upington-Blydeville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NGK Upington-Blydeville, Church, Hoek van Jan de Klerkweg en 4de Laan, Khara Hais.

๐Ÿฒโœจ Die sop prut, die tafels staan gereed en die geselskap wag! โœจ๐ŸทOnthou, ons Sop en Sjerrie-aand is vanaand om 18:00 in ...
05/06/2026

๐Ÿฒโœจ Die sop prut, die tafels staan gereed en die geselskap wag! โœจ๐Ÿท

Onthou, ons Sop en Sjerrie-aand is vanaand om 18:00 in die Ondersteunersaal.

Daar wag heerlike sop, goeie geselskap, 'n glasie sjerrie vir diรฉ wat wil, en sap vir die ander.

๐Ÿฅ‚ Glase word voorsien. ๐Ÿน Sap en sjerrie word voorsien. ๐Ÿพ Indien u iets anders wil drink, bring dit gerus self saam.

Kom geniet 'n gesellige winteraand saam met gemeentevriende. Ons sien uit daarna om saam te lag, te gesels en warm te kuier!

Tot vanaand! ๐Ÿฒ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ผ๐—ฝ & ๐—ฆ๐—ท๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ! ๐Ÿท๐Ÿฒ๐Ÿ“… Vrydag, 5 Junie๐Ÿ•• 18:00๐Ÿ“ Duineveld Ondersteuners KlubKom geniet โ€™n lekker aand ...
02/06/2026

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ผ๐—ฝ & ๐—ฆ๐—ท๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ! ๐Ÿท๐Ÿฒ

๐Ÿ“… Vrydag, 5 Junie
๐Ÿ•• 18:00
๐Ÿ“ Duineveld Ondersteuners Klub

Kom geniet โ€™n lekker aand saam met ons vir net R50 per kaartjie (volwassenes) R30 per kaartjie (laerskool kinders) ๐Ÿ˜„

Jou kaartjie sluit in:
๐Ÿฅฃ Sop
๐Ÿท Sjerrie
๐Ÿฅ– Broodjie

๐ŸŽŸ๏ธ Die wenners van ons Lekker Lootjie Projek word ook diรฉ aand aangekondig ๐Ÿ‘€

Kontak die kerkkantoor om jou Sop & Sjerrie kaartjie te kry โค๏ธ

RSVP voor of op 2 Junie.
064 627 9462

โ˜•๏ธ Sondagdiens | 09:00 โ˜•๏ธVandag se boodskap:๐Ÿ™ "Gebed is nie net โ€™n noodknoppie nie."Kom sluit vanoggend by ons aan vir โ€™...
31/05/2026

โ˜•๏ธ Sondagdiens | 09:00 โ˜•๏ธ

Vandag se boodskap:
๐Ÿ™ "Gebed is nie net โ€™n noodknoppie nie."

Kom sluit vanoggend by ons aan vir โ€™n tyd van aanbidding, geloof en saamwees โค๏ธ

Die livestream skakel sal in die kommentaar gedeel word vir diรฉ wat van die huis af saam luister.

๐ŸŽŸ๏ธ Onthou: Vandag is die laaste dag om jou Lekker Lootjie kaartjie te koop!
Kaartjies sal nรก die diens beskikbaar wees.

๐Ÿฒ๐Ÿท Sop & Sjerrie-aand kaartjies is ook nog beskikbaar.
Kom ondersteun gerus ons projekte.

En natuurlik... bly nรก die diens vir โ€™n lekker koppie koffie en โ€™n geselsie saam met die gemeente โ˜•๐Ÿ˜Š

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ผ๐—ฝ & ๐—ฆ๐—ท๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ! ๐Ÿท๐Ÿฒ๐Ÿ“… 5 Junie๐Ÿ•• 18:00๐Ÿ“ Duineveld Ondersteuners KlubKom geniet โ€™n lekker aand saam met...
29/05/2026

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฆ๐—ผ๐—ฝ & ๐—ฆ๐—ท๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ! ๐Ÿท๐Ÿฒ

๐Ÿ“… 5 Junie
๐Ÿ•• 18:00
๐Ÿ“ Duineveld Ondersteuners Klub

Kom geniet โ€™n lekker aand saam met ons vir net R50 per kaartjie ๐Ÿ˜„

Jou kaartjie sluit in:
๐Ÿฅฃ Sop
๐Ÿท Sjerrie
๐Ÿฅ– Broodjie

๐ŸŽŸ๏ธ Die wenners van ons Lekker Lootjie Projek word ook diรฉ aand aangekondig ๐Ÿ‘€

Kontak die kerkkantoor om jou Sop & Sjerrie kaartjie te kry โค๏ธ

RSVP voor of op 2 Junie.
064 627 9462

๐ŸŽŸ๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ ๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—๐—˜๐—ž ๐ŸŽŸ๏ธNog net โ€™n paar dae oor! ๐Ÿ˜„Kaartjies is steeds beskikbaar โ€”en onthouโ€ฆ dis dalk die enigste kee...
28/05/2026

๐ŸŽŸ๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ ๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—๐—˜๐—ž ๐ŸŽŸ๏ธ

Nog net โ€™n paar dae oor! ๐Ÿ˜„

Kaartjies is steeds beskikbaar โ€”
en onthouโ€ฆ dis dalk die enigste keer wat jy vir net R100 โ€™n kans staan om โ€™n GEMSBOK รฉn nog pryse te wen ๐ŸฆŒ๐Ÿ”ฅ

Moenie wag tot nรก die trekking en wens jy het ook โ€™n kaartjie gekoop nie ๐Ÿ‘€

Dankie vir elkeen wat reeds ondersteun het โค๏ธ

๐Ÿ”ฅ PINKSTER | FINALE AAND ๐Ÿ”ฅโ€œDie vuur hou aan brand.โ€Die evangelie stop nie.Die Gees werk steeds.En God is nog lank nie kl...
22/05/2026

๐Ÿ”ฅ PINKSTER | FINALE AAND ๐Ÿ”ฅ

โ€œDie vuur hou aan brand.โ€

Die evangelie stop nie.
Die Gees werk steeds.
En God is nog lank nie klaar met Sy kerk nie ๐Ÿ•Š๏ธ

Van jou hartโ€ฆ
na jou huisโ€ฆ
na die wรชreld โค๏ธ

Kom sluit vanaand by ons aan terwyl ons saam aanbid, saam luister en saam groei in geloof.

Bring gerus iemand saam ๐Ÿ™Œ
Ons sien uit om julle vanaand te verwelkom.

Terwyl almal buite gespeel, gelag en gekuier hetโ€ฆ het die hemel sommer self die show gesteel ๐ŸŒฉ๏ธ๐Ÿ’œDis oomblikke soos diรฉ w...
20/05/2026

Terwyl almal buite gespeel, gelag en gekuier hetโ€ฆ het die hemel sommer self die show gesteel ๐ŸŒฉ๏ธ๐Ÿ’œ

Dis oomblikke soos diรฉ wat mens weer herinner word:
God is goed. Altyd.
Hy is in elke detail ๐Ÿ™Œ

Wat โ€™n voorreg om dit saam as gemeente te kon beleef โค๏ธ

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ฆ๐—ข๐—ฃ & ๐—ฆ๐—๐—˜๐—ฅ๐—ฅ๐—œ๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก๐—— ๐Ÿท๐ŸฒBring jou familie, vriende en lekker kuier-gees saam vir โ€™n gesellige aand by ons Sop & Sjerrie-...
20/05/2026

๐Ÿฒ๐Ÿท ๐—ฆ๐—ข๐—ฃ & ๐—ฆ๐—๐—˜๐—ฅ๐—ฅ๐—œ๐—˜ ๐—”๐—”๐—ก๐—— ๐Ÿท๐Ÿฒ

Bring jou familie, vriende en lekker kuier-gees saam vir โ€™n gesellige aand by ons Sop & Sjerrie-aand โค๏ธ

๐Ÿ“… 5 Junie
โŒš 18:00
๐Ÿ’ฐ R50 per persoon
๐Ÿ“ RSVP voor of op 2 Junie
๐Ÿ“ž 064 627 9462

Jou kaartjie sluit in:
๐Ÿฅฃ Sop
๐Ÿท Sjerrie
๐Ÿž Brood

๐ŸŽŸ๏ธ En moenie vergeet nieโ€ฆ
die wenners van ons Lekker Lootjie Projek word ook diรฉ aand aangekondig ๐Ÿ‘€

Ons sien uit om saam met julle te kuier!

๐Ÿ”ฅ ๐—ฃ๐—œ๐—ก๐—ž๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ | ๐——๐—”๐—š 3 ๐Ÿ”ฅJa, dit waai bietjie buiteโ€ฆ ๐ŸŒฌ๏ธ๐Ÿ˜„maar die warm sjokolade nรก die tyd รฉn vanaand se boodskap sal jou som...
20/05/2026

๐Ÿ”ฅ ๐—ฃ๐—œ๐—ก๐—ž๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ | ๐——๐—”๐—š 3 ๐Ÿ”ฅ

Ja, dit waai bietjie buiteโ€ฆ ๐ŸŒฌ๏ธ๐Ÿ˜„
maar die warm sjokolade nรก die tyd รฉn vanaand se boodskap sal jou sommer vinnig warm maak โ˜•โค๏ธ

Kom sluit vanaand om 18:00 by ons aan.
Almal is welkom ๐Ÿ™Œ

En as jy vanaand van die huis af saam luister โ€”
die livestream skakel sal in die kommentaar gedeel word.

๐ŸŽŸ๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ ๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—๐—˜๐—ž ๐ŸŽŸ๏ธDie tyd raak min! ๐Ÿ˜„Ons Lekker Lootjie Projek sluit op 31 Mei โ€” so kry jou kaartjies voordat d...
20/05/2026

๐ŸŽŸ๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ ๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ง๐—๐—œ๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐—๐—˜๐—ž ๐ŸŽŸ๏ธ

Die tyd raak min! ๐Ÿ˜„
Ons Lekker Lootjie Projek sluit op 31 Mei โ€” so kry jou kaartjies voordat dit te laat is!

Vir net R100 staan jy โ€™n kans om ongelooflike pryse te wen ๐ŸฆŒ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† Wenners word aangekondig op 5 Junie by ons Sop & Sjerrie-aand ๐Ÿฒ๐Ÿท

Moenie wag tot almal nรก die tyd sรช:
โ€œEk moes ook โ€™n kaartjie gekoop hetโ€ฆโ€ ๐Ÿ‘€

Ondersteun ons projek en deel gerus met familie en vriende โค๏ธ

Address

Hoek Van Jan De Klerkweg En 4de Laan
Khara Hais

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30

Telephone

+27646279462

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Upington-Blydeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Upington-Blydeville:

Shortcuts

Share

Category