Gereformeerde Kerk Kemptonpark-Mooifontein

Gereformeerde Kerk Kemptonpark-Mooifontein Die Gereformeerde Kerk Kemptonpark-Mooifontein is die jongste van die drie gemeentes Oos-Randse stad Kempton Park.

Die Gereformeerde kerk Kemptonpark-Mooifontein is die jongste van die drie gemeentes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad Kempton Park.

’n Groep wyke het op 27 Februarie 1976 van die Kemptonpark-Noord afgestig, wat op sy b***t in 1966 van die Kemptonpark afgestig het. Dit was destyds ’n besonder groot gemeente en skoolsale was te klein om al die kerkgangers tydens ere

dienste te huisves. Dadelik het die kerkraad aan die werk gespring om ’n eie kerkgebou op te rig terwyl die gemeente intussen nog Kemptonpark-Noord se kerk gebruik het.

Address

Oranjerivier Dr
Kempton Park
1619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Kemptonpark-Mooifontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category