17/06/2026
🍭🍟 BRING & SHARE AAND!
BLINC | By BlinC bring elke groep hulle eie kos om te deel, en die mentors hulle eie boodskap en tema vir die groep
BELYDENIS | Belydenis praat verder oor Bybelse seksualiteit.
• Sien julle 17:30 vir sosiaal en games! 🏓
• Oplaai: in by 7de str, en uit by 3de Ln. Kinders mag nie buite wag nie! Ouers moet hul binne kom haal.
• BlinC en Belydenis is elke Donderdag 17:30 vir 18:00–19:30.