Gereformeerde Kerk Linden

Gereformeerde Kerk Linden Dit is vir ons โ€˜n vreugde om in die Here se diens te wees en onsself as vrywillige offers te gee vir Sy bedieninge.

04/10/2024
03/10/2024
02/09/2024

๐†๐ž๐ซ๐œ๐จ ๐ฏ๐š๐ง ๐ƒ๐ž๐ฏ๐ž๐ง๐ญ๐ž๐ซ, ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฆ๐š๐ฅ๐ข๐ ๐ž ๐จ๐ง๐ญ๐ฏ๐จ๐ž๐ซ๐๐ž ๐ฉ๐š๐ซ๐š๐ฆ๐ž๐๐ข๐ค๐ฎ๐ฌ ๐ž๐ง ๐Ÿ” ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ค๐ซ๐ฒ๐ ๐ฌ๐ ๐ž๐ฏ๐š๐ง๐ ๐ž๐ง๐ž ๐ข๐ง ๐Œ๐š๐ฅ๐ข, ๐ค๐จ๐ฆ ๐๐ž๐ž๐ฅ ๐ฌ๐ฒ ๐ ๐ž๐ญ๐ฎ๐ข๐ž๐ง๐ข๐ฌ ๐›๐ฒ ๐๐ž๐ซ๐ ๐›๐ซ๐จ๐ง ๐†๐ž๐ฆ๐ž๐ž๐ง๐ญ๐ž ๐จ๐ฉ ๐Ÿ– ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ’.

Gerco van Deventer word op 3 November 2017 deur Moslem-ekstremiste in Libiรซ ontvoer. Dit net twee dae nรก sy aankoms in die land om as paramedikus op 'n projek te werk.

Al-Kaรฏda in Mali hou hom vir ses jaar aan. In die tyd word hy vir agt maande aan 'n boom vasgeketting as straf oor vermorste water. Verder oorleef hy 'n teregstellingspoging met 'n koeรซlwond wat sy voorarm versplinter wat hy dan self moet behandel.

Gedurende sy aanhouding in die woestyn word hy fisies, psigies en geestelik tot die uiterste beproef.

Sy opleiding as 'n 7 Med-soldaat, sy vrou en kind en sy Christelike geloof dra hom deur die tyd as Suid-Afrikaner wat die langste ooit as gyselaar aangehou is.

Kom luister hoe hy hierdie ses donker jare oorleef het.

07/08/2024

Kom kuier en bid saam vir ons vervolgde susters in Afrika

Tea4Africa 31 Augustus | Nuwe Gebou | 9-11vm



Kom braai saam!!
20/07/2024

Kom braai saam!!

Kom luister saam na Dr Philip Calcott Sondag 11uur in die Nuwe Gebou ๐ŸŒ™๐ŸŒŽ๐Ÿชโœจโ˜„๏ธ
22/05/2024

Kom luister saam na Dr Philip Calcott Sondag 11uur in die Nuwe Gebou ๐ŸŒ™๐ŸŒŽ๐Ÿชโœจโ˜„๏ธ

06/05/2024

GK Linden Oesweek | 12 - 19 Mei

Jy word hartlik uitgenooi na 'n erediens, nagmaal en
ete (11H00) saam met ons buurgemeentes in Soweto, Newclare en die middestad. Dit is die afskop van die Oes-Week met die tema 'Luister en beweeg'

GK Linden BlinC en Belydenis
Evangelistic Biblical Foundation

GKL Hemelvaart-dienste op 9 Mei om 9vm in die Ou Gebou en 6nm in die Nuwe Gebou. Kom luister saam na Jacob se boodskap t...
02/05/2024

GKL Hemelvaart-dienste op 9 Mei om 9vm in die Ou Gebou en 6nm in die Nuwe Gebou. Kom luister saam na Jacob se boodskap tydens beide dienste, waarna ons koffie drink op die stoep. Almal welkom!
GK Linden BlinC en Belydenis

25/04/2024

โ€ŽFollow the GK Linden channel on WhatsApp:

Address

77 7th Street Linden
Johannesburg
2195

Opening Hours

09:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Linden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Linden:

Share