NG Parkkruin Familiekerk

NG Parkkruin Familiekerk Welkom by NG Parkkruin Familiekerk. Ons hoop om hier 'n geestelike tuiste te skep, 'n ware belewenis met God, met mekaar en met jou geloof!

Nederduitse Gereformeerde (NG) Gemeente Parkkruin Familiekerk in Parkview, Johannesburg is ’n dinamiese Christelike kerk wat die Woord van God op ’n daaglikse, egte manier uitleef. Parkkruin bied ’n platform vir geestelike groei, ’n plek van gemeenskap vir lede, ’n geleentheid om stil te word in die warrelwind van elke dag. Die kerk is gestig in 1997 met die saamsmelting van die Parkhurst en Parksig gemeentes. Sedertdien poog Parkkruin om 'n geestelike tuiste te bied aan gemeentelede, in 'n omgewing wat verskeidenheid en betrokkenheid aanmoedig.

JY WORD UITGENOOI!RSVP asb. op die skakel, sodat ons getalle kan hê vir die gratis LENTE BRAAI op 13 September. Skryf oo...
05/08/2026

JY WORD UITGENOOI!
RSVP asb. op die skakel, sodat ons getalle kan hê vir die gratis LENTE BRAAI op 13 September.

Skryf ook in vir ons Poeding kompetisie op die skakel.🍨🍰🍮🥧

Ons gaan heerlik saam kuier! 🧑‍🧑‍🧒‍🧒

https://forms.gle/ctWvEtXZ429ASp1H8

Welkom by ons Erediens:
02/08/2026

Welkom by ons Erediens:

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

𝗕𝗬𝗗𝗥𝗔-𝗠𝗘𝗧𝗢𝗗𝗘𝗦: Vir Maandbydraes, donasies, kombersprojek, dankfees, spesiale projekte en meer...𝗗𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲, mag die Here JOU...
26/07/2026

𝗕𝗬𝗗𝗥𝗔-𝗠𝗘𝗧𝗢𝗗𝗘𝗦: Vir Maandbydraes, donasies, kombersprojek, dankfees, spesiale projekte en meer...
𝗗𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲, mag die Here JOU ryklik seën!

Address

13 Dundalk Avenue, Parkview
Johannesburg
2193

Opening Hours

Monday 10:00 - 14:00
Thursday 10:00 - 14:00
Friday 10:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27871640098

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Parkkruin Familiekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share