Nederduitsch Hervormde Gemeente- Turffontein

Nederduitsch Hervormde Gemeente- Turffontein Waar elkeen iemand is!

23/11/2024
Ons nooi graag almal na ons jaarlikse Krismisroos- Kersmark. Kom koop heerlike gebak en doen sommer vroeg julle Kersfees...
19/11/2022

Ons nooi graag almal na ons jaarlikse Krismisroos- Kersmark. Kom koop heerlike gebak en doen sommer vroeg julle Kersfees inkopies. Daar gaan ook heerlike vetkoeke te koop wees. Navrae by Marleen Budler @ 082 4637 118.

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Ons hou komende Saterdag 'n Krismisroos Kersmark. Plaas asb. vandag jou vetkoekbes...
28/11/2021

Dit is weer daardie tyd van die jaar.

Ons hou komende Saterdag 'n Krismisroos Kersmark. Plaas asb. vandag jou vetkoekbestelling.

Kyk ook gerus na ons oulike gebottelde geskenkies en kom koop gerus daarvan.

Ons sien uit om julle weer daar te sien.

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Ons sien uit om u by ons kersmark te verwelkom, al is dit op n veillige sosiale di...
21/11/2020

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Ons sien uit om u by ons kersmark te verwelkom, al is dit op n veillige sosiale distansie.

Kom koop smul-lekker koekies, beskuit, konfyt en ingelegde produkte. Maak ook seker dat u betyds n besteeling vir wegneem vetkoek plaas.

Deel asb. ons plaasing met al u vriende. U ondersteuning word hoog op prys gestel.

Dankie 2019... Mag almal 'n gesseënde Kersfees en voorspoedige 2020 beleef.
02/12/2019

Dankie 2019...
Mag almal 'n gesseënde Kersfees en voorspoedige 2020 beleef.

Hi daar aan al ons ondersteuners.... Dit is weer daardie tyd van die jaar en ons sien baie uit na ons Kersmark wat hierd...
30/10/2019

Hi daar aan al ons ondersteuners.... Dit is weer daardie tyd van die jaar en ons sien baie uit na ons Kersmark wat hierdie jaar 'n nuwe baadjie aan het... Ons hoop regtig om n fantastiese mark bymekaar te sit...

Daar hierdie jaar stalletjies beskikbaar is vir gemeentelede teen R 50.00 en R 100.00 vir nie-gemeentelede... Ons nooi enige iemand wat oulike geskenkies verkoop om by die mark te kom uitstal... Stalletjie houers word slegs verskaf van n tafel en die res is hulle verantwoordelikheid.

Kontak asb. vir Marleen Budler vir meer inligting of om te plaas bestellings vir kos om te verseker dat ons ni uitverkoop sonder dat jy kos kry ni... 😁

Sien julle daar...

Address

57a President Street
Johannesburg
2190

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27116831455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Gemeente- Turffontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Gemeente- Turffontein:

Share

Category