05/06/2026
πΏ Kom maak βn draai by die Jansenville NG Kerk Basaar! πΏ
Merk dit op jou kalender β Saterdag, 12 September van 08:00 tot 15:00 wag daar βn dag vol lekkerte en kuier vir die hele familie! π
β¨ Wat kan jy verwag?
π₯ Vars groente & vrugte
π₯© Heerlike vleis tafel met Karoo lam, bees, hoender en meer
πͺ Smullekker koekies, koeke & terte
π Lekkers vir die soettand
π Vee veiling (skape & spek)
π₯ Warm pannekoek
π Kindertuin vir die kleingoed
πΏ Bome & plante vir jou tuin
π€ Kom ondersteun jou kerk en gemeenskap β en geniet βn dag van lekker kos, lekker mense en groot saamwees!
π Jansenville Skougronde
π Almal is welkom!