NG Gemeente, Jagersfontein

NG Gemeente, Jagersfontein Die NG gemeente Jagersfontein is 'n Vrystaatse gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.

18/04/2026
06/04/2026
Gemeentelede van Fauresmith en Jagersfontein het vanoggend om 06h00 vertrek vanaf die NGK Fauresmith en die 12km na Jage...
03/04/2026

Gemeentelede van Fauresmith en Jagersfontein het vanoggend om 06h00 vertrek vanaf die NGK Fauresmith en die 12km na Jagersfontein NGK gestap met n hout kruis! Daarna is Nagmaal gehou in die Jagersfontein gemeente. Want so lief het God die wereld gehad dat hy sy eniggebore Seun gestuur het om gemartel en gekruisig te word, sodat ons die Ewige Lewe mag he!
Volgende jaar stap ons die teenoorgestelde roete - almal welkom - dit is n belewenis!

Palm Sondag.
29/03/2026

Palm Sondag.

Ring vergadering gehou by Jagersfontein NG Kerk. Baie dankie aan lede vir hul hulp om dit n sukses te maak!
13/03/2026

Ring vergadering gehou by Jagersfontein NG Kerk. Baie dankie aan lede vir hul hulp om dit n sukses te maak!

Lydingsweke het afgeskop in die gemeente tot aanloop van die Kruistog op 3 April 2026. Die gemeentelede loop weer vanaf ...
02/03/2026

Lydingsweke het afgeskop in die gemeente tot aanloop van die Kruistog op 3 April 2026. Die gemeentelede loop weer vanaf Fauresmith NG Gemeente na Jagersfontein NG Gemeente die 11km met n kruis. Nagmaal word dan by Jagersfontein gemeente gehou.

Address

1 Weil Street
Jagersfontein
9974

Opening Hours

10:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente, Jagersfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share