25/08/2026
U MAG NIE HIERDIE EEN UITMIS NIE! πΈπ₯
Alle vroue, ook die jonger vroue, is hartlik welkom! β€οΈ
π Greenpoint
π
Hierdie naweek
βͺ AGS Moederskonferensie
Kom wees deel van hierdie spesiale tyd van gemeenskap, bemoediging en seΓ«n! ππ₯
Nooi βn vriendin en kom saam! πΈβ€οΈ