01/09/2026
Basaar 5 September 2026. Vir Ons Tuiste is kinders, kleinkinders en agterkleinkinders belangrik, asook en die voortbestaan van Kermis, Basaar kultuur, betrokkenheid en fondsinsameling vir ons behoeftige bejaardes.
Help ons om dit ook vir ons kinders lekker te maak. Ons benodig lekkergoed, chips, popcorn, koekies spookasem, tuisgemaakte lekkergoed, koeldrank, ballonne, speelgoed en geskenkies vir kompetisie en trekkings.