Lede In Christus Kerk - Humansdorp

Lede In Christus Kerk - Humansdorp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lede In Christus Kerk - Humansdorp, Religious organisation, 12 Kemp Street, Jeffrey's Bay.

'n Lede In Christus Kerk - โ€™n Kerk geanker in die Skrif, gelei deur die Heilige Gees, en toegewyd aan die vorming van ware dissipels van Christus in elke generasie.

๐‹๐ž๐๐ž ๐ˆ๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค - ๐Ž๐จ๐ฌ-๐Š๐š๐š๐ฉ ๐’๐š๐š๐ฆ๐ญ๐ซ๐ž๐ค Lede In Christus Kerk nooi jou hartlik uit na ons Oos-Kaap Saamtrek in Uitenha...
22/05/2026

๐‹๐ž๐๐ž ๐ˆ๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค - ๐Ž๐จ๐ฌ-๐Š๐š๐š๐ฉ ๐’๐š๐š๐ฆ๐ญ๐ซ๐ž๐ค

Lede In Christus Kerk nooi jou hartlik uit na ons Oos-Kaap Saamtrek in Uitenhage by Uitenhage Lede in Christus!

๐Ÿ“… Datum: 27 Junie 2026
โฐ Tyd: 15:00
๐Ÿ“ Plek: Hoek van Casper en Van Riebeeck Straat, Uitenhage

Kom beleef โ€™n kragtige saamkoms van geloof, aanbidding en gemeenskap. Ons glo dat die Here groot dinge doen wanneer Sy kinders saamkom in eenheid.

Bring jou familie, vriende en gemeentelede โ€“ almal is welkom! โœจ

โ€œWaar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hulle midde.โ€ โ€“ Matteus 18:20

๐ƒ๐ข๐ž ๐ฐ๐ข๐ญ ๐ค๐ฅ๐ข๐ฉ๐ฉ๐ข๐ž ๐ฆ๐ž๐ญ โ€™๐ง ๐ง๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ง๐š๐š๐ฆ. (Openbaring 2:17).Kom hoor wat die Gees aan die gemeentes sรช, en ontdek die belofte va...
20/05/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐ฐ๐ข๐ญ ๐ค๐ฅ๐ข๐ฉ๐ฉ๐ข๐ž ๐ฆ๐ž๐ญ โ€™๐ง ๐ง๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ง๐š๐š๐ฆ. (Openbaring 2:17).

Kom hoor wat die Gees aan die gemeentes sรช, en ontdek die belofte van die verborge manna en die nuwe identiteit wat Christus aan die oorwinnaars gee.

๐Ÿ“ Lede In Christus Kerk, 12 Kemp Straat, Humansdorp
๐Ÿ•˜ Sondag om 09:30

Bring jou familie en vriende โ€“ kom ervaar saam die krag van God se beloftes en die vreugde van โ€™n nuwe naam in Hom!

19/05/2026
๐‰๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐›๐š๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ!Kom besoek ons Lede In Christus Kerk - Humansdorp gemeente. Jy kom as 'n besoeker, maar ons ontvang jo...
04/05/2026

๐‰๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐›๐š๐ข๐ž ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ!

Kom besoek ons Lede In Christus Kerk - Humansdorp gemeente. Jy kom as 'n besoeker, maar ons ontvang jou as familie!

โ€œEk is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, hy dra veel vrugโ€ฆโ€ โ€“ Johannes 15:5Kom beleef saam me...
30/04/2026

โ€œEk is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, hy dra veel vrugโ€ฆโ€ โ€“ Johannes 15:5

Kom beleef saam met ons die krag van Christus se Woord!
๐Ÿ“ Lede in Christus Kerk, 12 Kemp Straat, Humansdorp
๐Ÿ•ค Diens begin: 09:30

Bring jou familie en vriende โ€“ die Here het โ€™n vrugbare boodskap vir jou!

Dames Tee โ€“ โ€œDie Pottebakkerโ€ Wat โ€™n kosbare en geseรซnde dag by Lede In Christus Kerk se dames tee!Ons wil opreg dankie ...
25/04/2026

Dames Tee โ€“ โ€œDie Pottebakkerโ€

Wat โ€™n kosbare en geseรซnde dag by Lede In Christus Kerk se dames tee!

Ons wil opreg dankie sรช vir die pragtige & kosbare Woord wat Marna Louw, die moeder van ons gemeente, met die dames gedeel het. Dit het harte aangeraak en ons weer herinner dat ons in die hande van die Groot Pottebakker is โ€“ gevorm, herstel en doelbewus gemaak.

Baie dankie ook aan elkeen wat gehelp het om hierdie dag so spesiaal te maak โ€“ van voorbereiding tot bediening, elke bydrae het โ€™n verskil gemaak en word opreg waardeer.

Mag dit wat gesaai is, ryklik vrug dra in elke hart. ๐Ÿค

โ€œMaar nou, Here, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Pottebakker, en ons almal is die werk van u hand.โ€ โ€“ Jesaja 64:8

Fundament VS. Fassade19 April 2026 om 09:3012 Kemp Straat, HumansdorpVolgens die genade van God wat aan my gegee is, het...
17/04/2026

Fundament VS. Fassade

19 April 2026 om 09:30
12 Kemp Straat, Humansdorp

Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek die fondament gelรช soos โ€™n goeie boumeester, en โ€™n ander bou daarop. Maar elkeen moet mooi kyk hoe hy bou. Want niemand kan โ€™n ander fondament lรช as wat daar reeds gelรช is nie; dit is Jesus Christus. - 1 Korintiรซrs 3:10โ€“11

๐‹๐ž๐๐ž ๐ˆ๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค - ๐‡๐ฎ๐ฆ๐š๐ง๐ฌ๐๐จ๐ซ๐ฉ: ๐๐จ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ค๐จ๐ฌ ๐…๐จ๐ง๐๐ฌ๐ข๐ง๐ฌ๐š๐ฆ๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐ Ons gemeente hou โ€™n spesiale potjiekos-insameling om fondse...
15/04/2026

๐‹๐ž๐๐ž ๐ˆ๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค - ๐‡๐ฎ๐ฆ๐š๐ง๐ฌ๐๐จ๐ซ๐ฉ: ๐๐จ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ค๐จ๐ฌ ๐…๐จ๐ง๐๐ฌ๐ข๐ง๐ฌ๐š๐ฆ๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐ 

Ons gemeente hou โ€™n spesiale potjiekos-insameling om fondse vir musiekinstrumente in te samel.

๐Ÿ‘‰ Ondersteun gerus deur een van die volgende bakke te bestel:

Hoender met stywe pap of rys โ€“ R55.00
Bees met stywe pap of rys โ€“ R60.00
Lam met stywe pap of rys โ€“ R70.00

๐Ÿ“… Bestellings sluit: 25 Mei 2026
๐Ÿ“ Afhaal: Saterdag 30 Mei 2026 tussen 15:00 en 16:30
๐Ÿ  By die gemeente, 12 Kemp Straat, Humansdorp

๐Ÿ“ฒ Plaas jou bestelling via WhatsApp by Past. Cornelius Louw โ€“ 064 501 9558

Kom ondersteun en geniet heerlike potjiekos terwyl ons saam bou aan die musiekbediening van ons kerk! ๐ŸŽถ

Liewe vriend,Net 'n herinnering: jy is diep geliefd. Nie omdat jy perfek is nie, maar omdat jy Myne is. Laat hierdie lie...
24/03/2026

Liewe vriend,

Net 'n herinnering: jy is diep geliefd. Nie omdat jy perfek is nie, maar omdat jy Myne is. Laat hierdie liefde jou vrede, hoop en 'n nuwe begin gee. En wanneer jy kan, gee dit aan ander.

Met liefde altyd,
Jesus

23/03/2026

๐‹๐š๐ณ๐š๐ซ๐ฎ๐ฌ, ๐ค๐จ๐ฆ ๐ฎ๐ข๐ญ!

Jesus se stem is sterker as die dood. Hy roep ons uit ons grafte van vrees, skaamte en moedeloosheid โ€” na lig, hoop en lewe. Net soos Lazarus, roep Hy jou op jou naam: โ€œKom uit!โ€

Johannes 11:43 โ€“ โ€œEn toe Hy dit gesรช het, roep Hy met โ€™n groot stem: Lazarus, kom uit!โ€

Address

12 Kemp Street
Jeffrey's Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27824674511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Kerk - Humansdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede In Christus Kerk - Humansdorp:

Share