NG Kalahari Gemeente

NG Kalahari Gemeente NG Kalahari Gemeente is geleë in Hotazel. Ons dien Hotazel, Black Rock en omliggende plaas gemeenskap.

Hier is Sondag se diens, soos opgeneem deur Ds. Frikkie Heymans. Volg asb die skakel na sy YouTube kanaal:https://youtu....
09/09/2026

Hier is Sondag se diens, soos opgeneem deur Ds. Frikkie Heymans. Volg asb die skakel na sy YouTube kanaal:

https://youtu.be/JK6Fdun9OzI

Mag julle dag geseënd wees.
Groete

Christene leef swaar onder die aanvalle van die Satan/duiwel as hul...

06/09/2026

Ons vra onverskoning. Die netwerk is vandag baie traag, ongelukkig sal daar geen LIVE diens opname wees vandag. Jammer vir enige ongerief.

06/09/2026

Erediens 6 September 2026

23/08/2026

23 Augustus 2026 Erediens behartig deur Ds. Heymans.

Vriendelike herhinnering van ons heerlike potjiekos ete 26 Julie by NG Kalahari. Almal is welkom, gemeentelede sovel as ...
21/07/2026

Vriendelike herhinnering van ons heerlike potjiekos ete 26 Julie by NG Kalahari. Almal is welkom, gemeentelede sovel as nie-gemeentelede. Eie drinkgoed is welkom.

'Take aways' ook welkom.

Bring net jou eie bak. 😜

Kinders onder 12 R80 en kleuters gratis.

Bespreek voor Woensdag 16:00 om teleurstelling te voorkom.

Share asb wyd en syd vir al julle Facebook maats en familie. Onthou absoluut almal is welkom.

Hoop om julle daar te sien.

Groete

Heerlike potjiekos ete by NG Kalahari die 26ste Julie. Almal is welkom, gemeentelede soveel as nie-gemeentelede. Eie dri...
01/07/2026

Heerlike potjiekos ete by NG Kalahari die 26ste Julie. Almal is welkom, gemeentelede soveel as nie-gemeentelede. Eie drinkgoed is welkom. Sien julle daar!

Geseënde dag vir al ons lidmate en almal wat die boodskap sien.
25/05/2026

Geseënde dag vir al ons lidmate en almal wat die boodskap sien.

29 Mei om 17:00 - Dan so dit weer NG Kalahari se basaar. Kom geniet die agtermiddag saam met ons. Daar is hope lekkernye...
25/05/2026

29 Mei om 17:00 - Dan so dit weer NG Kalahari se basaar. Kom geniet die agtermiddag saam met ons. Daar is hope lekkernye te koop en lekker goedjies vir die jongspan. Sien julle daar!

Onthou 29 Mei 2026. Dan is die weer NG Kalahari basaar. Kom loer gerus in so by 17:00 se kant, daar gaan hope heerlike l...
18/05/2026

Onthou 29 Mei 2026. Dan is die weer NG Kalahari basaar. Kom loer gerus in so by 17:00 se kant, daar gaan hope heerlike lekkernye wees vir ieder en elk.

Sien julle daar!!

Dis weer sulke tyd! Lekker basaar tyd. Kom loer gerus in die 29ste Mei, by NG Kalahari hier in Hotazel om 17:00. Daar ga...
12/05/2026

Dis weer sulke tyd! Lekker basaar tyd. Kom loer gerus in die 29ste Mei, by NG Kalahari hier in Hotazel om 17:00. Daar gaan hope lekkernye, biltong en braaivleis te koop wees asook nog vele meer.

Sien julle daar!

Address

2 Sharp Laan
Hotazel
8490

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kalahari Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share