NG Hopetown Blad

NG Hopetown Blad Om gestuurdes van die Here na die wêreld te wees

Sondag 17 Aug 2025 erediens: Jes 5:1-7God se wingerd.Kom geniet die samekoms van die gemeente rondom die Woord van die H...
16/08/2025

Sondag 17 Aug 2025 erediens: Jes 5:1-7
God se wingerd.

Kom geniet die samekoms van die gemeente rondom die Woord van die Here.

Sondag 08/09/2024 ErediensJak 2:1-13
07/09/2024

Sondag 08/09/2024 Erediens
Jak 2:1-13

EREDIENS: NG HopetownSONDAG: 3 Maart 2024PREDIKER: Ds Thabo PienaarTEMA: Wat moet ek doen ...?Die preek is beskikbaar op...
05/03/2024

EREDIENS: NG Hopetown
SONDAG: 3 Maart 2024
PREDIKER: Ds Thabo Pienaar
TEMA: Wat moet ek doen ...?

Die preek is beskikbaar op YouTube.

In hierdie bekende gedeelte gaan dit nié oor barmhartigheid of oor die vereistes vir rykes teenoor armes nie, maar oor die mense se voortdurende poging om "i...

EREDIENS: NG HopetownSONDAG: 25 Februarie 2024PREDIKER: Ds Thabo PienaarTEMA: Goeie genade!Die preek is beskikbaar op Yo...
27/02/2024

EREDIENS: NG Hopetown
SONDAG: 25 Februarie 2024
PREDIKER: Ds Thabo Pienaar
TEMA: Goeie genade!

Die preek is beskikbaar op YoutTube.

Paulus verdedig sy apostelskap aan die gemeente deur vir ons 'n besonderse kykie te gee op die genade van God. Sonder enige aandeel van ons kant word ons opg...

EREDIENS: NG HopetownSONDAG: 11 Februarie 2024PREDIKER: Ds Thabo PienaarTEMA: Bergtop-ervarings is wonderlik, maar iewer...
14/02/2024

EREDIENS: NG Hopetown
SONDAG: 11 Februarie 2024
PREDIKER: Ds Thabo Pienaar
TEMA: Bergtop-ervarings is wonderlik, maar iewers moet ons weer af kom aarde toe...

Die preek is beskikbaar op YoutTube.

Bergtop-ervarings is wonderlik...maar 'n mens moet ongelukkig weer weer af, die wêreld in. Die werk aan die realisering van die koninkryk van God moet voortg...

Junior Jeug van Graad 3 tot Graad 6,Welkom terug na die vakansie! Ons sien uit daarna om julle vanmiddag, Woensdag 17 Ja...
17/01/2024

Junior Jeug van Graad 3 tot Graad 6,

Welkom terug na die vakansie! Ons sien uit daarna om julle vanmiddag, Woensdag 17 Januarie 2024, vanaf 18:00 tot 19:00, in die NG Kerk Hopetown se saal te verwelkom. Daar wag vele opwindende en leerrike oomblikke vir ons saam. Bring julle entoesiasme en glimlagte saam – dit gaan 'n fantastiese tyd wees!

EREDIENS: NG HopetownSONDAG: 14 Januarie 2024PREDIKER: Ds Thabo PienaarTEMA: Wie is hierdie Jesus? Kom kyk!Die preek is ...
14/01/2024

EREDIENS: NG Hopetown
SONDAG: 14 Januarie 2024
PREDIKER: Ds Thabo Pienaar
TEMA: Wie is hierdie Jesus? Kom kyk!

Die preek is beskikbaar op YoutTube.

"Kan daar iets goeds uit Nasaret kom", vra Natanuel. Wel, kom kyk. Hierdie Jesus is alles waaroor die "wet en profete' gegaan het. Wat presies beteken dit vi...

13/01/2024
EREDIENS: NG HopetownSONDAG: 7 January 2024PREDIKER: Ds ThaboTEMA: Laat daar lig wees - Jesus, die Lig vir die wêreld (G...
09/01/2024

EREDIENS: NG Hopetown
SONDAG: 7 January 2024
PREDIKER: Ds Thabo
TEMA: Laat daar lig wees - Jesus, die Lig vir die wêreld (Gen 1:1-5)

Dié boodskap is beskikbaar op YouTube

God skep vrymatigtig en soewerein deur die spreek van 'n Woord. Die duisternis word lig! Later kom Jesus om die Lig vir die wêreld te wees. Die duisternis ka...

Address

14 Erasmus Str
Hopetown

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Hopetown Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Hopetown Blad:

Share