Tehillah Kingdom Church

Tehillah Kingdom Church A Church reaching nations and generations, through the WORD.

12/09/2026

Psalms 137
By die riviere van Babel.

BY die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion d**k. Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang. Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van 'n lied gevra en hulle wat ons verdruk het, vreugde, deur te sê: Sing vir ons 'n Sionslied. "Hoe sou ons die lied van die Here kan sing in 'n vreemde land"?

11/09/2026
Nations this is your Invitation   Throughout scripture—from the promise to Abraham in Genesis to the Great Commission in...
11/09/2026

Nations this is your Invitation

Throughout scripture—from the promise to Abraham in Genesis to the Great Commission in the New Testament—"God's heart is inclusive of every nation, tribe, and tongues Isaiah 55:5"... (It's your Time, Season & Turn).

09/09/2026

Ek admireer, bewonder en respek jongmense wie opgewonde is vir Jesus en wie opgewonde is vir die dinge van die Here 👏

(Romeine 1:16 WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is 'n krag van God tot redding vir elkeen wat glo),...

Die wereld het meer van sulke jongmense nodig, "wie mal is vir Jesus en wie Jesus adverteer aan die verlore Wereld"🙌

07/09/2026

The Word of God contains the wisdom of God for your crisis.

05/09/2026

Lofsang van Hanna.

1 Samuel 2 TOE het Hanna gebid en gesê: My hart jubel in die Here, my horing is hoog in die Here; my mond is wyd oop oor my vyande, want ek verheug my in u verlossing.

Wat is jou lofsang vanoggend?

 🐳 Join us in  ⛪A prophetic word provides spiritual edification, clearer sense of God's purpose, spiritual breakthrough,...
04/09/2026

🐳 Join us in ⛪
A prophetic word provides spiritual edification, clearer sense of God's purpose, spiritual breakthrough, mental alignment, and renewed strategic direction etc...
🙏

02/09/2026

Ek verklaar hierdie lied oor my lewe
EN ek bid hierdie lied oor julle almal,

Join us Tonight / we are excited to see you🙏Every Wednesday we do Midweek Service same Time same Venue📍 🐳
02/09/2026

Join us Tonight / we are excited to see you🙏
Every Wednesday we do Midweek Service same Time same Venue📍 🐳

Address

Malva Street, Mount Pleasant
Hermanus
7200

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tehillah Kingdom Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share