NG Kerk Herbertsdale

NG Kerk Herbertsdale Ons is 'n groep mense wat saam die Here dien, ons is lief vir mekaar en ons naaste. Eredienste: Sondagoggende 10:00

Die Vrouediens het vandag 15 etes afgelewer by mense in ons gemeenskap...,want dit is BARMHARTIGHEIDSmaand.
27/08/2026

Die Vrouediens het vandag 15 etes afgelewer by mense in ons gemeenskap...,want dit is BARMHARTIGHEIDSmaand.

17/08/2026

VROUEDIENS -TEE 2026(Vervolg)

VROUEDIENS-TEE 2026Herbertsdale se vroue-oggend was vanjaar weer ‘n feestelike en sielsverykende geleentheid !!Die gaste...
14/08/2026

VROUEDIENS-TEE 2026

Herbertsdale se vroue-oggend was vanjaar weer ‘n feestelike en sielsverykende geleentheid !!
Die gaste is bederf met tafels gevul met fyn glas en porselein,hope pienk en heerlike eetgoed; alles met liefde voorberei deur ons gemeente se vrouens.
Die divas van SHOCK and SHINE was egter die hoofsterre van hierdie mooie oggend en het gesorg vir baie lag, ‘n traan of twee en vir diepe nadenke.Ons is opreg dankbaar dat hulle geroepe gevoel het om die langpad vanaf Ficksburg aan te durf om hul inspirerende boodskap met ons te kom deel.
Ansie is wel die oudste van die groep, maar met haar aansteeklike energie, hoede en hoepels vertel sy haar unieke verhaal van “ vat elke geleentheid wat die lewe jou bied” !!
Margie is die pragtige, lang, donker sopraan met ‘n stem so suiwer soos kan kom !! Dit mag moontlik die hoogste, mooiste note wees wat al ooit in onse klein kerksaal gesing is. Saam met die perfekte sang, lewer sy egter ook ‘n getuienis van “vashou aan jou geloof selfs in die moeilikste tye.”
Amalia is wel die jongste van die groep en hanteer nie net die groep se admin nie, maar tokkel die Ukelele en het ook ‘n pragtige alt-sangstem waarmee sy ons vermaak het.
Wat ‘n voorreg om nog so ‘n wonderlike oggend van “ saamwees in ons vrouwees” te kon aanbied.

FOTO'S MET DANK AAN LERIKA BRITZ

Kom kuier saam!!!
15/06/2026

Kom kuier saam!!!

PAASBASAAR 2026!(Met dank aan René Griesel vir die pragtige foto's.)
04/04/2026

PAASBASAAR 2026!
(Met dank aan René Griesel vir die pragtige foto's.)

12/03/2026

Address

Kretzenstraat
Herbertsdale
6505

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

0733516877

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Herbertsdale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category