Gereformeerde Kerk Heidelberg

Gereformeerde Kerk Heidelberg Die Gereformeerde Kerk Heidelberg is gestig op 31 Januarie 1890, en vier hulle 125 jarige herdenking oor die naweek van 30 Oktober tot 1 November 2015

Erediens Tye
Sondag oggend 09:00
Sondag Aand 18:00
Almal Welkom
Gedurende Covid regulasie tyd kan u Charl du Plessis by 0832782191 kontak om te bevestig as u die oggendien wil bywoon.

Baie geluk aan Angela Brotherton en die pastorie-egpaar met die babatee wat vandag ter ere van haar gehou is. Ons wens h...
07/02/2026

Baie geluk aan Angela Brotherton en die pastorie-egpaar met die babatee wat vandag ter ere van haar gehou is. Ons wens haar en die gesin alles van die beste toe vir hierdie besondere tyd. 🌸🍼

07/02/2026

🌸🍼Baie geluk aan Engela Brotherton en die pastorie-egpaar met die babatee wat vandag ter ere van haar gehou is. Ons wens haar en die gesin alles van die beste toe vir hierdie besondere tyd. 🌸🍼

Wat ’n wonderlike Katkisasie-afsluiting saam met ons gemeente!Dankie aan almal wat daar was — vir die lag, die saamkuier...
26/10/2025

Wat ’n wonderlike Katkisasie-afsluiting saam met ons gemeente!
Dankie aan almal wat daar was — vir die lag, die saamkuier en natuurlik vir die beste paptert in die wêreld! 🥘🔥
Ons is regtig ’n hegte, liefdevolle gemeente waar almal tuis voel. 💒❤️

22/07/2025

Ons doen ’n beroep op ons gemeenskap om ons te ondersteun met die Suikerbos Aftree-oord se waterprojek fondsinsameling. Jou bydrae kan ’n groot verskil maak in die lewens van ons Oumense. Lees asseblief deur die besonderhede en maak gerus kontak as jy belangstel om te help.

Saam bou ons ’n sterker, gesonder gemeenskap!

23/06/2025

🙏 Baie dankie aan ons gemeenskap vir die ongelooflike ondersteuning tot dusver!

Ons Suikerbos Aftree-Oord waterprojek is goed op dreef!
Die eerste aflewering van 7 x 10 000L watertenks het reeds gekom, en ons verwag die ander 5 later vandeesweek.

Hierdie week begin ons met die koppeling van tenks en pompe.
Ons doen egter weer 'n vriendelike beroep op die gemeenskap vir verdere bydraes – daar is nog baie om te doen:

💧 Die 3 boorgate moet nog toegerus word
💧 Watergehalte moet getoets word
💧 Filterstelsels moet geïnstalleer word

Die fondse wat ons tot dusver ontvang het, is reeds ten volle aangewend.

Indien jy graag ‘n bydrae wil maak of wil betrokke raak, kontak asseblief:

📞 Dirkie Grobler – 082 641 9184
📞 Hanno Lemmer – 084 493 6242

Manne - Aand   6 Junie 2025Man wees in God se koninkryk
09/06/2025

Manne - Aand 6 Junie 2025

Man wees in God se koninkryk

05/06/2025

Ons doen ’n beroep op ons gemeenskap om ons te ondersteun met die Suikerbos Aftree-oord se waterprojek fondsinsameling. Jou bydrae kan ’n groot verskil maak in die lewens van ons Oumense. Lees asseblief deur die besonderhede en maak gerus kontak as jy belangstel om te help.

Saam bou ons ’n sterker, gesonder gemeenskap!

Ondersteun asseblief hierdie spesiale konsert!Fondse word ingesamel ten bate van die Suikerbos Oord vir Bejaardes se Wat...
19/05/2025

Ondersteun asseblief hierdie spesiale konsert!
Fondse word ingesamel ten bate van die Suikerbos Oord vir Bejaardes se Waterprojek.

Simfonia Juventi Heidelberg 2025
Jeug Simfonie Orkes – Musiek vir Water

Datum:
Saterdag 24 Mei om 18:30

Plek:
Hoër Volkskool Heidelberg

Kaartjies:
R70 – R250 per persoon

Bespreek:
https://www.quicket.co.za/events/312884-simfonia-juventi-heidelberg-2025-youth-symphony-orchestra-music-for-water/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

Kom geniet 'n aand van uitmuntende musiek en dra by tot 'n waardige saak!

Simfonia Juventi Heidelberg is a celebration of classical music in the historical setting of Heidelberg, Gauteng, on the grounds of the century old Volkskool. This event is very special as it is the second of only 3 concerts performed by this orchestra annually. Heidelberg was selected as venue for....

Ons doen ’n beroep op ons gemeenskap om ons te ondersteun met die Suikerbos Aftree-oord se waterprojek fondsinsameling. ...
08/05/2025

Ons doen ’n beroep op ons gemeenskap om ons te ondersteun met die Suikerbos Aftree-oord se waterprojek fondsinsameling. Jou bydrae kan ’n groot verskil maak in die lewens van ons Oumense. Lees asseblief deur die besonderhede en maak gerus kontak as jy belangstel om te help.

Saam bou ons ’n sterker, gesonder gemeenskap!

Ons het vandag Nagmaal gevier met 'n heerlike gemeente-ete onder die bome. 'n Spesiale tyd van saamwees, dankbaarheid en...
23/02/2025

Ons het vandag Nagmaal gevier met 'n heerlike gemeente-ete onder die bome. 'n Spesiale tyd van saamwees, dankbaarheid en seën. 🌿🍽️🙏

Vandag lê vyf jongmense van die GK Heidelberg – Caryn Lee, Francois Erasmus, Ruben Venter, Damien Venter en Huib Sprong ...
16/02/2025

Vandag lê vyf jongmense van die GK Heidelberg – Caryn Lee, Francois Erasmus, Ruben Venter, Damien Venter en Huib Sprong – belydenis van hul geloof af. Ons deel in hulle vreugde en sien met opgewondenheid uit na wat die toekoms vir hulle inhou, veral as toegewyde lede van die kerk van Christus.

Vir meer inligting oor Gereformeerde Kerk Heidelberg gaan kyk gerus na ons webtuiste www.gkheidelberg.co.za

Address

Pretorius Straat 12
Heidelberg
1441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Heidelberg:

Share