Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School

Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School, Religious organisation, Heidelberg.

20/01/2024
Come and join us on Sunday the 28th January at 9.30 for a wonderful testimony. Come meet Vicky Scheepers at Nothing Is I...
20/01/2024

Come and join us on Sunday the 28th January at 9.30 for a wonderful testimony. Come meet Vicky Scheepers at Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School c/O Loveday & Nel str Rensburg Heidelberg Gauteng.

28/11/2023

I have reached 2.5K followers! Thank you for your continued support. I could not have done it without each of you. 🙏🤗🎉

03/06/2023
Jesus is coming soon......are you ready?
03/06/2023

Jesus is coming soon......are you ready?

Ons Afrikaanse diens begin Om 9.30 Sondae oggende. Kinderkerk tydens Hoofdiens. 2 Nel str Rensburg Heidelberg. Tel 07280...
03/06/2023

Ons Afrikaanse diens begin Om 9.30 Sondae oggende. Kinderkerk tydens Hoofdiens. 2 Nel str Rensburg Heidelberg. Tel 0728015720 Vir enige navrae.

03/06/2023

Ons jeugleiers, Harry en Charmaine Crous. Dankie, julle is fantasties leiers. Kom kuier Vrydae aande saam. Kontak Charmaine.

03/06/2023

Nuwe bedienings
deur Stephan Joubert

Lees 2 Korintiërs 3:6

Wat ‘n voorreg om ander te bedien met ‘n Goddelike ooreenkoms of ‘n verbond. Nog beter – dis ‘n bediening van die Gees en nie van dooie letters nie. Nee, die bediening van die Gees het nie te make met dooie dinge nie, maar met die Een en Enigste Lewende Gees. Sy bediening is altyd een van die hart - alle ander bedienings is dooie letters op kliptablette.

Eers wanneer godsdiens in die hande van die Gees is, verskuif die klem vanaf dood na lewe. Godsdiens is nie lewe as sodanig nie, al assosieer vele mense dit summier hiermee. Dis juis die punt, wat Paulus met ons wil deel - dat die Gees in enige bediening moet wees, voordat dit lewe word. Hier’s die goeie nuus: Hy is in elke bediening, waar Christus mense in lewende briewe verander. Daar is die Gees die ink. Daar verander die aard en inhoud van die bediening vanaf dood na lewe en vanaf letters na Gees.

Nee, ons kan nie self mense tot nuwe lewe beweeg nie. Net die Gees doen dit. Hy alleen maak lewend, soos wat Paulus in vers 6 sê. Maar jy en ek kan voltydse bedienaars van hierdie fenomenale Gees-bediening wees. Ons kan op die brug tussen die lewende God en mense staan en Sy genade oorvertel deur ons daar wees, ons getuienis en ons gebede. Ons moet maar net aanmeld vir diens.

Gebed:

Asseblief Here, laat my bediening in die teken van U Gees se werking staan. Amen.

https://bit.ly/43fZH8I

Address

Heidelberg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 00:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00
Sunday 09:31 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nothing Is Impossible Ministries/ Bible School:

Share