NG GEMEENTE HARTSWATER

NG GEMEENTE HARTSWATER NG Gemeente

03/09/2026

Sien julle Sondag!

ONTHOU eredienste begin vanaf Sondag 9:00.

ROU VLEIS VERKOPE, Dinsdagoggend 1 September van 9:00 - 11:00.
31/08/2026

ROU VLEIS VERKOPE, Dinsdagoggend 1 September van 9:00 - 11:00.

Baie dankie aan elke gemeentelid wat bygedrae het tot die sukses van hierdie jaar se Basaar. Ons het selfs ‘n Pretdraf g...
29/08/2026

Baie dankie aan elke gemeentelid wat bygedrae het tot die sukses van hierdie jaar se Basaar. Ons het selfs ‘n Pretdraf gehad. Elkeen se tyd, elke skenking, al die beplanning en moeite - ons is dankbaar!

29/08/2026

Baie dankie aan elke persoon wat vandag kom basaar hou het! Vir elkeen se harde werk, donasies, braai, bak en al die skenkings. Dankie aan die gemeenskap vir julle ondersteuning. Basaar 2026 was een vir die boeke!

Basaar 2026!!!! NOU - in die NG Kerk Hartswater Kerksaal! Kom maak ‘n draai. Gaar vleis, rou vleis, gebak, pannekoek, te...
29/08/2026

Basaar 2026!!!!

NOU - in die NG Kerk Hartswater Kerksaal! Kom maak ‘n draai. Gaar vleis, rou vleis, gebak, pannekoek, teetuin, kerrie en rys, lewerkoekies…. Al die gunstelinge!!

28/08/2026

God is getrou en genadig!

Sien julle by Saterdag se basaar. By die NG Kerk Hartswater se Saal.
27/08/2026

Sien julle by Saterdag se basaar. By die NG Kerk Hartswater se Saal.

Sien jou Saterdag by die basaar!
25/08/2026

Sien jou Saterdag by die basaar!

Vir die NIE-drawwers, jy kan steeds help! Indien jy bereid is om op die draaipunte te sit vir die 5 & 10km roete, sal ju...
25/08/2026

Vir die NIE-drawwers, jy kan steeds help! Indien jy bereid is om op die draaipunte te sit vir die 5 & 10km roete, sal julle asb vir Marochelle kontak op 071 674 6404.

Vir die DRAWWERS - kom skryf in en kom hardloop (of stap) saam! Inskrywings sal van 7h30 Saterdagoggend by die kerksaal wees.

Living Waters in aksie! As jy graag by hierdie inisiatief wil betrokke raak, kontak gerus die kerkkantoor.
21/08/2026

Living Waters in aksie! As jy graag by hierdie inisiatief wil betrokke raak, kontak gerus die kerkkantoor.

Address

Hoek Van Strydom En Jan Viljoen Straat
Hartswater
8570

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27534740612

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG GEMEENTE HARTSWATER posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share