01/12/2017
Hierdie is die kleiner saal van die Hartenbos Jeugsentrum - met binne braai, skuifdeure en aangrensende kombuis. Ideaal vir belydeniskampe, sporttoere, familie byeenkomste, vroue naweke of tiener kampe.
Kontak ons by 044 6950671 of 083 2281923 (whatsapp) of 084 516500 Campsite for groups and self catering accommodation in Hartenbos.
Paardekraalweg 11
Hartenbos
Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Jeugsentrum Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.