NEW HOPE CHRISTIAN COMMUNITY
Post Denominational Church
New Hope aims to be a congregation according to Rom. 11:36
“For Him and through Him and to Him are all things, to Him be the glory forever! Intimacy – For Him…
Where everyone who yearns to have an active and intimate relationship with the Father, the Son and the Holy Spirit, has the opportunity to do so.
2. Family – through Him…
To creat
e an environment where our interpersonal relationship as God’s family can be seen by all.
3. Outreach – to Him are all things…
To reach out with open arms to those who are not involved in or have never been a member of a Christian community, or perhaps are just too afraid of joining a Christian community due to unpleasant past experiences.
4. Glory – to Him be glory forever!...
We strive to help one another follow in God’s path and to bring glory to Him in the process.
______________________________________________________________________________
NUWE HOOP CHRISTEN GEMEENSKAP
Post Denominasie Kerk
Nuwe Hoop streef om ‘n gemeenskap te wees volgens Rom. 11:36
“Hy is die bron van alles. Aan Hom
behoort die heerlikheid vir altyd en altyd. Amen.”
Die doel van ons gemeenskap is om ‘n omgewing te skep van:
1. Intimiteit – Hy is die bron van Alles. Waar almal wat hunker na ‘n aktiewe en intieme verhouding met die Vader, die Seun en die Heilige Gees, die toegang daartoe het.
2. Familie – Alles bestaan deur Sy krag…
Waar ons inter-persoonlike verhoudings as God se familie, deur almal gesien kan word.
3. Uitreik – … en alles is op Hom gerig. Om met ope arms uit te reik na mense wat nie betrokke is of nog nooit betrokke was as lede van ‘n Christen gemeenskap nie, of selfs ‘n vrees het om betrokke te raak by ‘n Christen gemeenskap as gevolg van vorige, negatiewe ervarings.
4. Heerlikheid – Aan Hom behoort die heerlikheid...
Ons wil mekaar bystaan om in God se voetspore te volg en in die proses Hom te verheerlik!