Die Gereformeerde Kerk Harrismith

Die Gereformeerde Kerk Harrismith Hierdie is 'n platform waar die Gereformeerde Kerk Harrismith ons aktiwiteite, weeklikse program en eenheid in Christus as gemeente deel.

https://youtu.be/9ZsrI3CuY_YHello almal. Luister saam vandag na die Here se Woord in die regstreekse uitsending van ons ...
21/02/2021

https://youtu.be/9ZsrI3CuY_Y

Hello almal. Luister saam vandag na die Here se Woord in die regstreekse uitsending van ons erediens.
Die tekslesing is uit Markus 15:33-41

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 21 Februarie 2021 om 09:00Skriflesing: Mar...

https://youtu.be/1kE6wur5enQHello almal. Hier is die opname van vanoggend se diens, mag julle uit die Heer se Woord groe...
14/02/2021

https://youtu.be/1kE6wur5enQ

Hello almal. Hier is die opname van vanoggend se diens, mag julle uit die Heer se Woord groei.

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 14 Februarie 2021 om 09:00Skriflesing: Mar...

https://youtu.be/v4C-UeQ65ywHello almal. Hierby is die skakel na die regstreekste uitsending van ons diens om 09:00
31/01/2021

https://youtu.be/v4C-UeQ65yw

Hello almal. Hierby is die skakel na die regstreekste uitsending van ons diens om 09:00

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 31 Januarie 2021 om 09:00Skriflesing: Ekso...

https://youtu.be/Gd5tRB_Bew8Goeie môre.Vind hierby die skakel na vanoggend se diens. Mag ons elkeen uit ewige Woord van ...
24/01/2021

https://youtu.be/Gd5tRB_Bew8

Goeie môre.
Vind hierby die skakel na vanoggend se diens. Mag ons elkeen uit ewige Woord van God groei.

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 24 Januarie 2021 om 09:00Skriflesing: Mark...

https://youtu.be/kvCgT7e-LCEHello almal. Hier is die skakel na vanoggend se diens.
17/01/2021

https://youtu.be/kvCgT7e-LCE

Hello almal. Hier is die skakel na vanoggend se diens.

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 17 Januarie 2021 om 09:00Skriflesing: Jesa...

19/12/2020

Hello almal.
Gou 'n paar reëlings t.o.v. more se erediens.

-Weens die skade aan die klanksisteem verlede Sondag gaan daar nie more klank en elektroniese slides wees nie asook sal die diens nie op Youtube uitgesaai word nie.
- Ons vra dus dat almal wat het asseblief boekies moet saambring.
-Die GKSA se Psalm toep kan ook afgelaai word.
-MORE se preek sal wel op klank opgeneem word en soos gewoonte uitgestuur word. Indien jy die preek in klank via Whatsapp wil ontvang kontak ons predikant by 0799136466.

More se prediking kom uit Psalm 93.
-Ons hoop, bid en vertrou dat die prediking van God se Woord tot groot bemoediging sal wees aan die einde van 'n moeilike en traumatiese jaar.

Ons vra ook vir elkeen se bede dat die prediking waarlik Christus se stem sal wees.

Liefde in Christus

Met groot vreugde kon ons as gemeente getuienisse wees van DeWet Nel wat Sy geloof in Christus voor die gemeente bely he...
13/12/2020

Met groot vreugde kon ons as gemeente getuienisse wees van DeWet Nel wat Sy geloof in Christus voor die gemeente bely het.
Baie geluk DeWet en baie seën in jou lewenspad as 'n lig in hierdie wêreld.

23/11/2020
https://youtu.be/zKdGW_OxEvQHello julle. Hier is die skakel na more oggend se diens se regstreekse uitsending om 09:00. ...
21/11/2020

https://youtu.be/zKdGW_OxEvQ

Hello julle. Hier is die skakel na more oggend se diens se regstreekse uitsending om 09:00.
Dankie vir Jaco Coetzee wat vir ons die skakel elke week skep asook die opstel van die slides en video.

*Voor die diens more:*
Bid dat Christus verkondig sal word.
Bid dat die preek suiwer gegrond sal wees op die waarheid van die Skrif.
Bid dat Christus self aan die Woord sal kom.
Bid dat die Heilige Gees jou hart ontvanklik sal maak op die stem van Christus.
Bid dat dit wat jy hoor jou lewe op so 'n wyse verander dat jy dit aan ander wil vertel.

*Na die diens:*
_As individu:_
D**k by jouself na oor wat gepreek is.
Bid dat die Here die saad wat gesaai is in jou sal laat opkom.

_As gesin:_
Bespreek as gesin die preek en wat julle van die Here geleer het.
Bespreek as gesin hoe julle die preek kan gaan toepas.
Bid saam as gesin dat die preek verandering by julle sal bring.
Bid dat die Here julle die vrymoedigheid sal gee om die evangelie te verkondig.

Die teks is Markus 5:1-20

Lekker aand vir almal😃

Indien jy nie die wonderlike geleentheid het om deel te wees van 'n erediens nie, skakel in by ons erediens Sondag 22 November 2020 om 09:00 Skriflesing: Mar...

Address

H/v King En Stuartstraat
Harrismith
9880

Telephone

+27586222006

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Gereformeerde Kerk Harrismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share