Christus die Hoeksteen Sending

Christus die Hoeksteen Sending Religious organisation

26/08/2022
Baie geluk met jou verjaarsdag skat.Mag God jou vele Geseende jar by jou lewe voeg.Mag Hy jou vat van Krag tot Krag.Ster...
18/04/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag skat.Mag God jou vele Geseende jar by jou lewe voeg.Mag Hy jou vat van Krag tot Krag.Sterkte tot Sterkte.Oorwinning tot Oorwinning.Vertrou altyd op die Here Hy sal sorg....God seen

Happy belated birthday to Aiden.May God bless and Spare u many more.May He take u from strength to strength and victory ...
18/04/2021

Happy belated birthday to Aiden.May God bless and Spare u many more.May He take u from strength to strength and victory to Victory....Keep on keeping on.We love u

Congratulations to Mr& Mrs Viljoen on ur union๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ
18/04/2021

Congratulations to Mr& Mrs Viljoen on ur union๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ

Baie geluk met u verjaarsdag Diaken Anthony Joseph.Mag God u vele Geseende jare in en oor u lewe voeg.Mag Hy u vat van K...
08/04/2021

Baie geluk met u verjaarsdag Diaken Anthony Joseph.Mag God u vele Geseende jare in en oor u lewe voeg.Mag Hy u vat van Krag tot Krag,Sterkte tot Sterkte,Oorwinning tot Oorwinning.Terwyl u u volle vertroue in Hom plaas.

07/04/2021

Ons vroue wat die Opstanding van die Here Jesus op die veld verkondig....

04/04/2021

Nagmaal diens

Handelinge 2:38-Bekeer julle en laat julle doop in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sonde en julle sal die ...
04/04/2021

Handelinge 2:38-Bekeer julle en laat julle doop in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sonde en julle sal die Gawes van die Heilige Gees ontvang๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ๐Ÿ™ŒNuwe skepsel in die Here.Geluk my dierbare

Baie geluk met jou verjaarsdag skattebol.Mag God jou vele Geseende jare by jou lewe voeg.Mag Hy jou bewaar op al jou wee...
02/04/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag skattebol.Mag God jou vele Geseende jare by jou lewe voeg.Mag Hy jou bewaar op al jou wee Psalm 91....

27/03/2021

Address

1 Aster Laan Uitsig
Hanover

Telephone

+27682152984

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christus die Hoeksteen Sending posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Christus die Hoeksteen Sending:

Share

Category