VEK Kruisgenerasie Groblersdal

VEK Kruisgenerasie Groblersdal Leef Liefde Vooruit

I JOHANNES 4:16 - 'En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo.

God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. ' We are a multicultural church in Groblersdal with a heart to see people exist to be the Power, Presence and Personality of Jesus!

Baie geluk oom Pieter en tannie Marthie van der merwe. Ons bid julle n mooi en geseënde jaar toe vir julle nuwe lewensre...
05/09/2026

Baie geluk oom Pieter en tannie Marthie van der merwe. Ons bid julle n mooi en geseënde jaar toe vir julle nuwe lewensreis van vandag af.

Ons gaan aan waar ons Sondag opgehou het met die Woord. Die week het ons die Woord geëet en toegelaat dat die Woord ons ...
05/09/2026

Ons gaan aan waar ons Sondag opgehou het met die Woord. Die week het ons die Woord geëet en toegelaat dat die Woord ons ondersoek. Sondag kyk ons na wat ons moet doen met dit. Ek nooi jou uit na ons Nagmaal diens more 09h00 sien jou daar.

Wat n wonderlike Dames oggend. Al die eer aan die Here, die saad is gepland en Hy sal dit laat groei. Baie dankie aan el...
29/08/2026

Wat n wonderlike Dames oggend. Al die eer aan die Here, die saad is gepland en Hy sal dit laat groei. Baie dankie aan elke dame wat hier was. Baie dankie aan elkeen wat gehelp het om alles reg te kry en opmaak julle is staatmakers.
Baie dankie aan Babsie en Tharina vir die wonderlike Woord wat julle bedien het.
Al die eer kom die Here toe.

Jy is persoonlik uitgenooi!Daar is baie stemme in die wêreld, maar net een Woord wat vir ewig vasstaan. Hierdie Sondag g...
27/08/2026

Jy is persoonlik uitgenooi!
Daar is baie stemme in die wêreld, maar net een Woord wat vir ewig vasstaan. Hierdie Sondag gaan ons ontdek hoekom Jesus sê: “U Woord is die waarheid.” (Joh. 17:17)

Moenie net nog ’n Sondag laat verbygaan nie. Kom met ’n oop hart en verwag dat God deur Sy Woord met jou sal praat.

🕘 09h00 | 30 Augustus 2026
📍 Volle Evangelie Kerk 02 Voortrekkerstraat, Groblersdal

Bring iemand saam wat die Waarheid nodig het. Ons sien jou daar!

Jy word uit genooi na Sondag se diens waar ons die Here se naam gaan groot maak. Kom soos jy is nooi iemand saam en kom ...
14/08/2026

Jy word uit genooi na Sondag se diens waar ons die Here se naam gaan groot maak. Kom soos jy is nooi iemand saam en kom ons vul die Huis Van Die Here. Sien jou daar.

Moet nie Sondag uit mis nie. Sien jou daar.God het reeds n plan en afspraak met jou.
07/08/2026

Moet nie Sondag uit mis nie. Sien jou daar.
God het reeds n plan en afspraak met jou.

Dames jy word uitgenooi na ons Dames oggend. Moet dit nie mis nie. Kontak gerus vir meer inligting. Heillie - 0827479849...
07/08/2026

Dames jy word uitgenooi na ons Dames oggend. Moet dit nie mis nie. Kontak gerus vir meer inligting.
Heillie - 0827479849
Jy sal nie spuit wees nie.

28/07/2026

26 Julie 2026 Tema: Dadelik
Dit waar voor die dissipels gevrees het, het Jesus opgeloop

Opgewonde om jou vanoggend te sien. Kom ons maak God se naam groot. 09h00 sien jou daar
26/07/2026

Opgewonde om jou vanoggend te sien. Kom ons maak God se naam groot. 09h00 sien jou daar

Liewe familie, vriende en gemeenteU word vriendelik uitgenooi na oom Johnny Johnsen se herdenkdiens,  waar ons sy lewe s...
21/07/2026

Liewe familie, vriende en gemeente

U word vriendelik uitgenooi na oom Johnny Johnsen se herdenkdiens, waar ons sy lewe sal vier, die Here sal dank vir sy nalatenskap en mekaar sal bemoedig in hierdie tyd van verlies.
📅 Datum: Saterdag, 25 Julie 2026
🕚 Tyd: 11h00
📍 Plek: Volle Evangelie Kerk Kruisgenerasie Groblersdal
02 Voortrekkerstraat
Verversings sal ná die diens in die kerksaal bedien word.
Ons nooi u uit om saam met die familie te wees, hulle in gebed te dra en hul hartseer met liefde en ondersteuning te omring.

Address

2 Voortrekker Street
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
17:00 - 19:00

Telephone

+27615008866

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Kruisgenerasie Groblersdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK Kruisgenerasie Groblersdal:

Share