GCB does not exist anymore

GCB does not exist anymore GCB het sy bestaan gekry op 30 Junie 2013. Ons is 'n gemeenskap wat lief is vir sy mense. Die Here het geroep en ons het gese "ja". Almal is welkom

Projekte waarby GCB betrokke is: Bybels vir Vervolgede Christene, Minderbevoorregte kinderstjies, Huis van Bejaardes, Badisa, Komberse vir haweloses, Kosboksies,

24/03/2016

Goeie middag almal! Ons nooi almal uit na Goeie Vrydag Oggenddiens met Nagnaal om 8h00, te GCB, Disastraat 34, Gordonsbaai. Bring jou vriende of familie saam om hierdie wonderlike gebeurtenis te herdenk ter ere vir Jesus Christus!! Sien julle daar!!

09/03/2016

Dit is weer daai tyd van die jaar wanneer Geopende Deure/Open Doors ons Bediening besoek. Eerskomende Sondag 13 Maart, 9h30, Disastraat 34, Gordonsbaai, besoek Jan Gous , die CEO van Open Doors, en Thys Visser GCB. Ons nooi al ons vriende en besoekers om te kom luister na hulle getuienisse en hoe dit met die Vervolgde Christenne gaan. Almal is welkom.

24/12/2015

Kersdiens: Vrydag 25 Desember; 8h00, Disastraat 34 Gordonsbaai. Oujaarsdiens en Nagmaaldiens, 31 Desember, 23h00, Disastraat 34 Gordonsbaai! Ons wens almal 'n Geseende Christusfees en Voorspoedige Nuwe Jaar toe.

08/09/2015

Almal wat in en om Gordonsbaai bly, u word hartlik uitgenooi na ons Spesiale Dienste met die welbekende gasspreker van Radio Tygerberg, Pastoor Raymond Lombaard. Die datum is as volg.
Maandag 14 September, 19h00 - Die wegraping
Maandag 21 September, 19h00 - Die groot verdrukking
Maandag 28 September, 19h00 - Die Antichris en die 666
Maandag 5 Oktober - 19h00 - My geestelike voorbereiding op die wederkoms van Jesus Christus.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie.

10/07/2015

Thys Visser, Wes Kaap Area Bestuurder van Geopende Deure, besoek ons eerskomende Sondag, 12 Julie, 9:30. Hy is werksaam onder die Vervolgde Christene en het sopas van Vietnam af teruggekeer. Ons nooi almal uit om na sy getuienis te kom luister. Hoop ons sien julle daar! Lekker naweek! Groete in Christus

05/07/2015

Prys die Here vir 'n wonderlike diens vanoggend! Onthou volgende Sondag besoek Thys Visser ons van Geopende Deure wat onder die vervolgde Christene werk! Hyt so pas van Vietnam teruggekeer! Bring 'n donasie saam vir jou vervolgde Christen boetie of sussie vir 'n Bybel! Sien julle daar!

24/06/2015

Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag. Psalm 100:4-5

22/06/2015

Hy stel prys op dié wat Hom dien, dié wat hulle hoop vestig op sy trou. Psalm 147:11

19/06/2015

Eerskomende Sondag, 21 Junie, het ons 'n spesiale gasspreker hier, Dr Christo Nel. Sy tema is: "God se; Herlewing is hier". Almal is welkom, kom en geniet sommer Vadersdag saam met ons. Dientye is 9:30.

Address

Disastraat
Gordonsbaai
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GCB does not exist anymore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share