Familiediens Gordonsbaai

Familiediens Gordonsbaai Familiediens vir kinders voorskool tot Graad 6, hul ouers en enige persoon jonk van hart.

Permanently closed.

Familiediens vind plaas by NG Gemeente Gordonsbaai se kerksaal, elke Sondag in die skoolkwartaal vanaf 9:30 tot 11:00.

01/09/2020

Roadhouse Vrydag 4 Sept. Hoender- of Beefburgers ; Chips ; Poeding .

Bel (bestel) teen Woensdag 2 September om 12h00 by 021-856- 1654 of [email protected]

22/08/2020

Families, onthou more se 'Drive' Thru van 10h00 - 11h00. Ons is opgewonde om julle te sien!

13/07/2019

Hierdie geld van Sondag, 14 Julie 2019 af.

13/07/2019
11/02/2019
13/01/2019

Geseënde nuwejaar. Hoop om almal vanoggend weer te sien 9:30 by die Lofsentrum. Ons sien uit na 'n nuwe jaar vol nuwe ervaringe.

11/01/2019

Ons beste wense vergesel Melissa Ellis wat op Sondag 13 Januarie om 09:30 bevestig word in die NG Gemeente Gordonsbaai se Lofsentrum. Die bevestiging word hanteer deur haar verloofde, Dewald Hoffmann van Richmond. Melissa lewer ook haar intreepreek tydens hierdie geleentheid. Almal welkom!

15/12/2018

Address

H/v Dennehoflaan En Lemoenboomweg
Gordon's Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Familiediens Gordonsbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Familiediens Gordonsbaai:

Share