Inni Skuur Bediening

Inni Skuur Bediening Christian Church

06/06/2026

"Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle! Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby. Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus."
Filippense 4:4-7

16/05/2026

In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
Johannes 14:2-3

09/05/2026

Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.
Jesaja 66:13

18/04/2026

"Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here ons Skepper! Hy is ons God en ons is sy volk, sy kudde, sy skape, deur sy hand versorg."
Psalm 95:6-7

04/04/2026
Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: "Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek ...
31/03/2026

Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: "Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne"
-Jesaja 43:1

21/03/2026

"Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
-Romeine 8:31

Address

15 Douglas Road
Glen Austin
1685

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inni Skuur Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Inni Skuur Bediening:

Share