16/03/2026
Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons stil te word by die kruis van Jesus.
🕊 Goeie Vrydag Diens
📍 Dinwiddie NG Kerk
📅 Vrydag, 3 April
⏰ 09h00
Kom beleef ’n betekenisvolle oomblik van geloof, dankbaarheid en refleksie.
Almal is welkom. 🤍