18/01/2013
Sondag 20 Januarie 2013 08:00 - 08:40 Biduur in die konsistorie.
09:00 Erediens gelei deur Ds Jannie McDuling. Click 1 2 en 3 - kinderkerk tydens die diens in El Shadai. Hoërskoolkategese na die erediens (10:00 - 10:45) in die saal.