AGS Primrose Oos

AGS Primrose Oos AGS Primrose Oos Kerk - Skep oomblikke om God te sien werk.

Nou ja hierdie is my laaste gedagte op die blad jy is welkom om na my persoonlike F B te gaanDavid John StrydomBaie seën...
22/08/2025

Nou ja hierdie is my laaste gedagte op die blad jy is welkom om na my persoonlike F B te gaan
David John Strydom
Baie seën vir julle almal

Maak die besluit en doen dit!
21/08/2025

Maak die besluit en doen dit!

Moet nie opgee nie! Doen dit net
20/08/2025

Moet nie opgee nie! Doen dit net

Mag mooi en goeie dinge aangetrokke voel na jou
19/08/2025

Mag mooi en goeie dinge aangetrokke voel na jou

Mag mense by jou n positiewe gesindheid vind
18/08/2025

Mag mense by jou n positiewe gesindheid vind

Jy kan iemand laat goed voel die naweek
01/08/2025

Jy kan iemand laat goed voel die naweek

Vat n kans, jy weet nooit wat kan gebeur.
31/07/2025

Vat n kans, jy weet nooit wat kan gebeur.

Wees maar versigtig met jou woorde
29/07/2025

Wees maar versigtig met jou woorde

Plaas die Here altyd eerste
28/07/2025

Plaas die Here altyd eerste

Mag jy n positiewe naweek hê
25/07/2025

Mag jy n positiewe naweek hê

Dit is makliker om op te staan as jy geval het, as om verskoning te vra oor iets wat jy gesê het
24/07/2025

Dit is makliker om op te staan as jy geval het, as om verskoning te vra oor iets wat jy gesê het

Daar is altyd nog n plan, moet net nie opgee nie
23/07/2025

Daar is altyd nog n plan, moet net nie opgee nie

Address

25 Olympia Street, Sunnyridge
Germiston
1401

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
19:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 10:30
18:00 - 19:00

Telephone

+27104476995

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Primrose Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Primrose Oos:

Share