WWL Bedieninge

WWL Bedieninge Teaching and Learning the truth.

04/09/2026

Matt 3:13-15

03/09/2026

Matt1:20-24
Hierdie gedeelte wys dat gehoorsaamheid beteken om dadelik en ten volle te doen wat God vra, selfs wanneer dit moeilik of sosiaal ongemaklik is.Josef se optrede in verse 24 wys vir ons drie belangrike dinge oor gehoorsaamheid:
Dit is sonder uitstel:
Dit vra geloof bo vrees:
Dit is presies:

02/09/2026

"Toe het Serubbabel seun van Sealtiël, en die hoëpriester Jesua seun van Josadak, en almal wat van die volk oorgebly het, ter harte geneem wat die Here hulle God gesê het, wat die profeet Haggai in opdrag van die Here hulle God gesê het. Die volk was vervul met ontsag vir die Here."

Die kern van Haggai 1:12 is gehoorsaamheid en eerbied.Dit verteenwoordig die oomblik toe die mense opgehou het om verskonings te maak en besluit het om na God te luister.
*Die volk skuif hul eie belange opsy om God se werk (die herbou van die tempel) eerste te stel.
*Beide die politieke leier (Serubbabel) en godsdienstige leier (Jesua) reageer gelyktydig.
*Hul gehoorsaamheid spruit nie uit vrees nie, maar uit diepe respek en eerbied vir God.

01/09/2026

Jona 3:5-10 vertel die verhaal van die inwoners van Nineve wat hulle bekeer nadat Jona die stad aangespreek
Die mense van Nineve het God geglo, 'n vasdag uitgeroep en rouklere aangetrek, van die kleinste tot die grootste.
Die koning van Nineve het van sy troon opgestaan, sy koningsgewaad uitgeklee, rouklere aangesgetrek en in die as gaan sit.
Die koning het beveel dat selfs diere moes vas en dat elkeen tot God moes roep en hul slegte paaie en geweld moes prysgee
Toe God sien wat hulle doen en dat hulle hul bekeer het van hul slegte weë, het Hy hom berou oor die ramp wat Hy sou bring, en dit nie gedoen nie.

27/08/2026

Jona 1:1-3
God beveel Jona om teen die stad Nineve te preek vanweë sy goddeloosheid. In plaas daarvan vlug Jona van God af weg; hy reis na Joppe, betaal vir 'n skip en vaar na Tarsis om aan sy opdrag te ontkom

26/08/2026

Dan 6:11-12. As jou vyand jou soek en aanval, waar gaan hy jou vind?

25/08/2026

Dan 3:17-18 In hierdie gedeelte antwoord Sadrag, Mesag en Abednego vir koning Nebukadnesar. Hulle wys dat hulle glo God het die mag om hulle te red, maar selfs al kies Hy om dit nie te doen nie, sal hulle steeds nie voor die koning se afgode buig nie.
God gebruik jou slegte en goeie omstandighede om Sy wil en naam te verheerlik

24/08/2026

"Maar Jeremia antwoord: Hulle sal u nie oorgee nie. Luister tog na die stem van die HERE in wat ek aan u sê; dan sal dit goed met u gaan en u siel sal lewe" .

In hierdie vers antwoord die profeet Jeremia vir koning Sedekia wanneer die koning bang is om hom aan die Babiloniërs oor te gee. Jeremia moedig hom aan om God se stem te gehoorsaam sodat sy lewe gespaar kan word.

Al lyk dit wat jy nou moet doen of deur gaan hoe moeilik, doen nogsteeds, want gehoorsaamgeid is die wil van God, en deur dit sal Sy seeninge volg

21/08/2026

JER26:4-6, 13

20/08/2026

Jer 7:23. As jy wil hê dit moet goed gaan, wees dan gehoorsaam.

Address

68 Jacana Villas Colin Wade Street Parkhill Gardens
Germiston
1401

Telephone

+27748719974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WWL Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to WWL Bedieninge:

Shortcuts

Share