NG Kerk Elsburg-Suid

NG Kerk Elsburg-Suid Hierdie blad word opgedien aan die gemeente lede en die gemeenskap van NG Kerk Elsburg-Suid.

05/09/2026

Ons is vanoggend sooo dankbaar! Baie dankie aan elkeen wat Bingo by gewoon het, dit was n reuse sukses!

04/09/2026
Moenie vergeet om jou hamburgers te bestel nie!! Ons is opgewonde om jou môre aand te sien. !!!
03/09/2026

Moenie vergeet om jou hamburgers te bestel nie!! Ons is opgewonde om jou môre aand te sien. !!!

Kom geniet n aand saam ! Net R5 n kaartjie en kom wen oulike Geskenke
24/08/2026

Kom geniet n aand saam ! Net R5 n kaartjie en kom wen oulike Geskenke

Ons maak weer so!!!! Heerlike Bingo aand. Wanneer: 4 September 2026. Tyd: 18h00. - 20h00Kom spandeer n heerlike familie ...
18/08/2026

Ons maak weer so!!!! Heerlike Bingo aand.
Wanneer: 4 September 2026. Tyd: 18h00. - 20h00
Kom spandeer n heerlike familie aand saam! Dis veilig! Dis goedkoop!! En dis hope pret!!! Kom wen geskenkies!!. Heerlike hamburgers te koop!!

Almal welkom 9de Mei vanaf  08:00 Kom gee items af wat jy nie meer in die huis wil he nie, wat ons kan verkoop. Die geld...
05/05/2026

Almal welkom 9de Mei vanaf 08:00
Kom gee items af wat jy nie meer in die huis wil he nie, wat ons kan verkoop. Die gelde word aangewend om kospakkies aan te koop vir gemeentelede wat sukkel. Hoop om julle daar te sien!!
1 Botha straat, Elsburg. Reg oorkant Elsburg Laerskool.

Address

Cnr Brug & Botha Street, Elsburg
Germiston
1401

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 13:00 - 16:30

Telephone

+27118242573

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Elsburg-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share