Divine Flowers

Divine Flowers Fresh flowers delivered to your door at affordable prices!

18/02/2022
Bederf iemand spesiaal in die maand van Liefde!! ♡♡Pragtige vars blomme of 'n mooi bos Proteas!! Blomme vanaf R100 , (sj...
06/02/2022

Bederf iemand spesiaal in die maand van Liefde!! ♡♡
Pragtige vars blomme of 'n mooi bos Proteas!!

Blomme vanaf R100 , (sjokolade of droe vrugte is ekstra)

Kontak Divine Flowers vandag om julle bestellings te plaas!
082 415 5706

Julle sal nie spyt wees nie!!

Besoek die Outeniqua Familiemark môre (Saterdag) tussen 8vm en 2nm en koop hierdie pragtige proteas vir slegs R25 elk of...
21/01/2022

Besoek die Outeniqua Familiemark môre (Saterdag) tussen 8vm en 2nm en koop hierdie pragtige proteas vir slegs R25 elk of 5 x R100.

Pragtige blomme beskikbaar. Kontak ons vir aflewering tussen George en Mosselbaai.
11/01/2022

Pragtige blomme beskikbaar. Kontak ons vir aflewering tussen George en Mosselbaai.

Happy New Year!!!Hope everyone had a wonderful holiday season.Thank you for all the support!! Cannot wait to see you at ...
01/01/2022

Happy New Year!!!Hope everyone had a wonderful holiday season.

Thank you for all the support!! Cannot wait to see you at the Outeniqua Family Market today

22/12/2021

ON SHOW!! ON SHOW!! 22ND AND 23RD DECEMBER
16HOO TILL 18HOO
FOLLOW THE SIGNS TO 28 PLATEAU AVE OUTENIQUA STRAND
Amazing ocean views from the beach at Outeniquastrand to the point at Mosselbay. This 3 bedroom house with 2 bathrooms can be a very good investment at R 3.55M.
Outeniquastrand properties are very popular and in great demand, contact me today for more info.

18/12/2021

Kom besoek ons vandag by die Outeniqua Familiemark in George!! Bekostigbare pryse en stunning mooi blomme!
Kontak Rene Venter vir enige bestellings op 082 415 5706



Indien jy nie jou familie of vriende kan besoek tydens hierdie feesseisoen nie, kan u my gerus kontak om 'n pragtige bos...
03/12/2021

Indien jy nie jou familie of vriende kan besoek tydens hierdie feesseisoen nie, kan u my gerus kontak om 'n pragtige bos blomme (verskeie soorte blomme) en dalk met ‘n klein geskenkie daarby af te lewer tussen George en Mosselbaai. Kontak my gerus 0824155706.

Kom geniet die wonderlike specials by Outeniqua Familie Mark in George!!! Kontak Rene Venter op 082 415 5706 vir enige b...
27/11/2021

Kom geniet die wonderlike specials by Outeniqua Familie Mark in George!!! Kontak Rene Venter op 082 415 5706 vir enige bestellings!!

Pragtige King proteas beskikbaar teen slegs R20 elk. Slegs 10 oor. Kontak my gerus 0824155706
24/11/2021

Pragtige King proteas beskikbaar teen slegs R20 elk. Slegs 10 oor. Kontak my gerus 0824155706

Kom besoek ons by Outeniqua Mark
20/11/2021

Kom besoek ons by Outeniqua Mark

Vandag is ons by Outeniqua Mark en ons vier hulle 10de verjaarsdag!!!

Kom kry jou proteas voor dit uit verkoop!!

Vandag is ons by Outeniqua Mark en ons vier hulle 10de verjaarsdag!!!Kom kry jou proteas voor dit uit verkoop!!
20/11/2021

Vandag is ons by Outeniqua Mark en ons vier hulle 10de verjaarsdag!!!

Kom kry jou proteas voor dit uit verkoop!!

Address

George

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27824155706

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Divine Flowers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share