Kingdom Mission Outreach

Kingdom Mission Outreach Apostle with prophetic voice, Fire Revivalist, Preacher of the Kingdom Of God 🔥

23/05/2026

Die Here red en verlos nog 🙌 ek skaam my nie vir die evangelie van Christus nie want dis n krag van God tot redding vir die wat Glo

22/05/2026

Jou Goliat se kop val vandag 🔥

22/05/2026

Die stryd voor die oorwinning

20/05/2026

Afrikaans 1933/1953 I KORINTHIËRS 11:16 Maar as iemand meen om twisgierig te wees, ons het nie so ’n gewoonte nie, en ook die gemeentes van God nie.

19/05/2026

Afrikaans 1933/1953 JOHANNES 5:7-9 Die sieke antwoord Hom: Here, ek het niemand om my in die bad te sit as die water geroer word nie; en onderwyl ek kom, gaan ’n ander een voor my in. Jesus sêvir hom: Staan op, neem jou bed op en loop. En dadelik het die man gesond geword en sy bed opgeneem en geloop. En daardie dag was dit sabbat.

15/05/2026

Die Here sien vjou kaans, die dame kom net voor die live eindig vir die eerste keur Jion sy en maak haar saak reg met Jesus 🙌❤️

15/05/2026

Bevryding op die live broadcast dis net die Here se krag en dit word nie beperk deur afstand nie

15/05/2026

Afrikaans 1933/1953 JEREMIA 17:7-8 Geseënd is die man wat op dieHere vertrou, en wie se vertroue dieHere is. Want hy sal wees soos ’n boom wat by die water geplant is en sy wortelsuitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ’n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie.

15/05/2026

Shots from the live stream vetrou op die Here

15/05/2026

Shots from the live stream

Address

George

Telephone

+27731538960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kingdom Mission Outreach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share