Ligweg

Ligweg Ons wil tieners begelei om te verstaan wat die koninkryk van God behels, om merktekens van die koninkryk raak te sien rondom hulle. Hoe gaan ons dit doen?

Ons wil tieners begelei om te verstaan wat die koninkryk van God behels, om merktekens van die koninkryk raak te sien rondom hulle, deur hul alledaagse lewe deel te neem aan die koninkryk. 3. Gemeenskap: Ons wil jongmense begelei om te verstaan dat hulle geroep is om 'n verskil te maak binne hul gemeenskap en hulle bemagtig om hierdie roeping uit te leef. Om bogenoemde reg te kry vra ’n nuwe aans

lag. Dit vra dat ons die evangelie nuut vertaal/verpak in die taal en idioom van ons tyd. Om nuut te vra na hoe die evangelie lyk vir 'n nuwe tyd is deel van ons gereformeerde tradisie. Die slagspreuk van die reformasie was: Ecclesia reformata, semper reformanda! ('n gereformeerde gemeente reformeer voortdurend). Ons voel die tyd en omgewing waarin ons is vra dat ons sal reformeer.…

Address

685 Floris Street
Garsfontein
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ligweg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category