Lux Mundi - Dissipelland

Lux Mundi - Dissipelland Kleuter- en Kinderbediening van Lux Mundi Gemeente

By Dissipelland word die Bybel nie net op 'n kreatiewe wyse aan die kinders oorgedra nie, maar dit word ook relevant vir die kind van vandag se leefwêreld aangebied. Ons maak gebruik van `n tydlyn om die Storie van die Bybel vir ons kinders maklik verstaanbaar te maak en dit help hulle om die hele storie maklik te kan onthou.

14/05/2023
Soutwees, Ma-wees Sout-van-die-aarde-wees Neem dit met 'n knippie sout Dis verseker Elke Ma, elke vrou is gewoon uniek s...
08/05/2022

Soutwees, Ma-wees
Sout-van-die-aarde-wees
Neem dit met 'n knippie sout
Dis verseker
Elke Ma, elke vrou is
gewoon
uniek
spesiaal
met voorreg om smaak te gee
aan elke lewe wat sy raak.
Mag die Here jou help
om in jou gewone,
uniekwees
smaak en kleur te gee
geslag tot geslag ...
vir jou eie kinders
en kleinkinders
en elke mens
Om sout te wees in
'n wereld honger na smaak

“Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak" Matt 5:13

16/04/2022

Address

Florisstraat 685
Garsfontein
0042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lux Mundi - Dissipelland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share