Memoranda Wildskamp

Memoranda Wildskamp n Geskenk van God.. Ons pragtige jag plaas gelëe in die hartjie van die Vrystaat is net 15 Km buite Welkom op Virginia pad.

Memoranda is n familie gedrywe besigheid waar jy verwelkom word met ope arms.

Dankie Roger Berger Safaris en Lenyati Safaris Vir jul ondersteuning
18/04/2026

Dankie Roger Berger Safaris en Lenyati Safaris Vir jul ondersteuning

Beheer van plaag diere om lammertjies te beskerm. Welgedaan op nog ene Tiaan Reynders.Kontak Jannie Reynders op 082 956 ...
24/02/2026

Beheer van plaag diere om lammertjies te beskerm. Welgedaan op nog ene Tiaan Reynders.

Kontak Jannie Reynders op 082 956 0336 vir meer inligting.

Beheer van plaag diere om lammertjies te beskerm. Welgedaan Tiaan Reynders!Kontak Jannie Reynders op 082 956 0336  om jo...
24/02/2026

Beheer van plaag diere om lammertjies te beskerm. Welgedaan Tiaan Reynders!

Kontak Jannie Reynders op 082 956 0336 om jou volgende besoek te verseker!

24/02/2026

Blouwildebees vers geskruif vir nuwe bloedlyn aanteeling.

Welgedaan Aj Adlem met die skiet van die stewige vark. Kontak Jannie Reynders op 082 956 0336 om jou volgende avontuur t...
21/12/2025

Welgedaan Aj Adlem met die skiet van die stewige vark.

Kontak Jannie Reynders op 082 956 0336 om jou volgende avontuur te boek!

Baie geluk aan Tiaan Reynders met sy groot rooikat teef...Nog 1 minder wat bokke  vang!
20/11/2025

Baie geluk aan Tiaan Reynders met sy groot rooikat teef...
Nog 1 minder wat bokke vang!

Baie geluk met jou eerste vlakvark Danie Malan!Kontak Jannie Reynders op 0829560336, om jou volgende avontuur te bespree...
15/11/2025

Baie geluk met jou eerste vlakvark Danie Malan!

Kontak Jannie Reynders op 0829560336, om jou volgende avontuur te bespreek.

Baie geluk Klein Danie op die skiet van jou eerste Rooibok Ram! Wel gedaan!!Kontak Jannie Reynders op 0829560336, om jou...
15/11/2025

Baie geluk Klein Danie op die skiet van jou eerste Rooibok Ram!
Wel gedaan!!

Kontak Jannie Reynders op 0829560336, om jou volgende jag te boek.

Nog n mooi vark geskiet by Memoranda Wildskamp
25/09/2025

Nog n mooi vark geskiet by Memoranda Wildskamp

Baie gelukkig aan Wynand Pienaar met sy rooibok wat hy gewen het ...Dit was lekker om julle hier te gehad het
16/07/2025

Baie gelukkig aan Wynand Pienaar met sy rooibok wat hy gewen het ...
Dit was lekker om julle hier te gehad het

Address

Gariep
9460

Telephone

+27829560336

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Memoranda Wildskamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Memoranda Wildskamp:

Share