OMGEE Bediening - Ons Moet GOD Erken en Eer

OMGEE Bediening - Ons Moet GOD Erken en Eer Ons Moet GOD Erken en Eer! As julle 'n donasie wil maak: Bank: Absa, Rekening: 9279954029

A Fighting Friday 9th of December filled with peace to you all!What? Fight and peace? Yes my friend, to have peace on ea...
09/12/2022

A Fighting Friday 9th of December filled with peace to you all!
What? Fight and peace? Yes my friend, to have peace on earth and in your life, we will have to fight the ruler of this earth, the devil and his associates (Eph.6:12)!
The sword on our hands is the Word of GOD and our consistent daily prayers (Eph. 6:18; Jam. 4:7 etc)
Jesus taught us to pray: "deliver us from the evil one" (Mat. 6:13) and He withstood the enemy with rhe Word of GOD (Mat. 4)
So, put on your armour, Prayer Warrior, and fight the enemy with your daily prayers!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

'n Vegtende Vrydag 9 Desember vir jou, gevul met die vrede van Jesus Christus!Veg en vrede? Ja, om ware vrede te kry moe...
09/12/2022

'n Vegtende Vrydag 9 Desember vir jou, gevul met die vrede van Jesus Christus!
Veg en vrede? Ja, om ware vrede te kry moet ons die duiwel en sy trawante beveg met gebed! Ons is in 'n stryd, my vriend, teen satan en elke bose gees in die lug! (Efes. 6:12) en daarom bevat die HERE se gebed wat Hy ons geleer het...."bewaar ons van die Bose" (Mat. 6:13)
Staan op Christenstryders! Daar is 'n oorlog om te veg!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

A Trusting Thursday 8th of December to you! Yes, trusting in GOD'S  protection against the forces of evil around us, is ...
08/12/2022

A Trusting Thursday 8th of December to you! Yes, trusting in GOD'S protection against the forces of evil around us, is crucial for every Christian!
That is why Jesus included the petitition in His prayer: "Lead us not into temptation but deliver us from the evil one" (Mat. 6:13), to keep us watchful and aware of daily temptations. The onle way to stay alert and strong is through never-ending prayer (Eph. 6:10-18).
We pray today for persecuted Christians in South-Sudan, to stay strong in their faith against persecutions.

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

'n Daadwerklike Donderdag 8 Desember vol krag en vertroue teen die aanslae van die lewe! Om te bid: "Laat ons nie in ver...
08/12/2022

'n Daadwerklike Donderdag 8 Desember vol krag en vertroue teen die aanslae van die lewe!
Om te bid: "Laat ons nie in versoeking kom nie, maar verlos ons van die bose" (Mat. 6:13) vra ons van GOD om ons soldate te maak wat in daaglikse gebed en volharding die magte van die bose beveg. Die gevaar om van GOD losgeruk te word is 'n werklikheid in elke gelowige se lewe! Bly gepantser met die Woord as swaard en geloof as skild! (Efes. 6:10-18)
Ons bid vandag vir Christene in Suid- Sudan waar swaar vervolging voorkom!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

A Wonderful Wednesday 7th of December to you all! I am in wonder every day if I see the creatin of Father around md and ...
07/12/2022

A Wonderful Wednesday 7th of December to you all! I am in wonder every day if I see the creatin of Father around md and how everything fits into a specific place and order!
Like the plead in the Lord's Prayer: "Lead us not into temptation but deliver us from te evil one." (Mat. 6:13). How does it fit into a perfect prayer, a life dedicated to serve Jesus? Does our Father really lead us into temptations, or is the word actually meaning: "trials" (James 1:2, 13)
Interesting topic to explore, isn't it!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

'n Wonderskone Woensdag 7 Desember vir jou! Ja die wonders van GOD se skepping oortuig my meer en meer van Vader se lief...
07/12/2022

'n Wonderskone Woensdag 7 Desember vir jou! Ja die wonders van GOD se skepping oortuig my meer en meer van Vader se liefde en getrouheid!
Soos met die bede: "Help ons om nooit te swig voor versoekings nie; en pas ons op wanneer die duiwel ons wil verlei om verkeerde dinge te doen." (Mat. 6:13 Die Boodskap). GOD die Vader is getrou en sal ons veral help as ons versoek word, verlei word deur ons eie begeertes en wellus.
Interessante bede om 'n bietjie dieper te ondersoek.....

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

A Truly Thriving Tuesday 6th December to you! Yes, the more you exoerience GOD'S love and forgiveness the more your life...
06/12/2022

A Truly Thriving Tuesday 6th December to you! Yes, the more you exoerience GOD'S love and forgiveness the more your life will thrive with true peace.
That is exactly what Jesus meant with: Forgive others as GOD has forgiven you (Mat. 6:12). The more you hold on to GOD'S love and forgiveness, the more you will be reflecting His love and forgiveness into the world around you!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

'n Dinamiese Dinsdag 6 Desember vir jou! Ja die dinamika in liefde en vergifnis (Mat. 6:12) is onbeskryflik groot!Die ma...
06/12/2022

'n Dinamiese Dinsdag 6 Desember vir jou! Ja die dinamika in liefde en vergifnis (Mat. 6:12) is onbeskryflik groot!
Die maan het vanoggend helder voor my oor die see gehang - met geen eie lig nie, maar met weerkaatsende lig van die son! Dit is ook die dinamika van liefde en vergifnis: Hoe meer ons GOD se liefde en vergifnis inneem (besef) hoe meer weerkaats ons dit in die wêreld aan ander om ons!
As jy besef hoeveel Vader jou vergewe het, sal jy nie anders kan as om dit deur te gee (weerkaats) na ander nie!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

A Beautiful Monday 5th of December to you all! This beauty will definitely extend to your whole life if you understand t...
05/12/2022

A Beautiful Monday 5th of December to you all! This beauty will definitely extend to your whole life if you understand the conceot of forgiveness that we pray for in the "Our Father" prayer (Mat. 6:12)
Forgiveness is mankind's deepest need and also greatest problem. Allow the Word of GOD to clarify this important issue for you, once and for ever!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

Die Mooiste Maandag 5 Desember vir jou! En dit word nog mooier as jy die vergifnis van Jesus vir AL jou sondes reg verst...
05/12/2022

Die Mooiste Maandag 5 Desember vir jou! En dit word nog mooier as jy die vergifnis van Jesus vir AL jou sondes reg verstaan!
Die "Ons Vader" gebed kom met die bede "Vergeef ons ons oortredinge soos ons ook ander hulle oortredinge vergewe", by elke mense se grootste en dringendste behoefte: om ontslae te raak van skuld (sekerlik finansieel ook, maar veral geestelike en morele skuld)
As ons hierdie saak van vergifnis reg verstaan word Maandag die mooiste dag, en ons hele lewe die mooiste ervaring!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

A Fulfilled Friday 2nd of December to you! Watch this sequence: 01-02-22! I love it!But much more I love the way the Wil...
02/12/2022

A Fulfilled Friday 2nd of December to you! Watch this sequence: 01-02-22! I love it!
But much more I love the way the Will of GOD envelopes in our lives!
1. He planted His moral law in our hearts - the unchangeable laws of His Word.
2. I start to learn the principles of the Word - where I have a decision whether I am obedient or not. The first is the "must do, and do not do" . The second, the principles are choices.
3. The Holy Spirit and internal wisdom leads me to make decisions and do GOD'S Will (Mat. 6:10)

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

'n Volmaakte Vrydag 01-12-22 vir jou! Kyk na die datum. Sien jy die progressie in die syfers? Dit is presies wat gebeur ...
02/12/2022

'n Volmaakte Vrydag 01-12-22 vir jou! Kyk na die datum. Sien jy die progressie in die syfers? Dit is presies wat gebeur as jy na die Wil van GOD vir jou soek? (Mat. 6:10)
1. GOD gee in jou hart Sy vasstaande, morele wil, wat ondersteun word deur die wette in Sy Woord.
2. Jy ontdek die beginsels van die Woord deur persoonlike studie en die leiding van die Heilige Gees.
3. Met wysheid en in gehoorsaamheid leef jy dan die Wil van GOD in jou lewe uit!
Onthou altyd: GOD wil met jou in 'n verhouding lewe - waar jy deur Sy liefde gedra en gelei word!

O.M.G.E.E Bediening is n Woord- en Aksiebediening onder leiding van die herder/pastor Deon Kloppers en bedien die twee gemeenskappe Gansbaai en Pearly Beach, in die Weskaap, Suid-Afrika. Ons fokus op

Address

Gansbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OMGEE Bediening - Ons Moet GOD Erken en Eer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to OMGEE Bediening - Ons Moet GOD Erken en Eer:

Share