EG Kerk Potgietersrus

EG Kerk Potgietersrus 'n Evangeliese Kerk op Gereformeerde grondslag. Die Bybel is die fondasie en God se Woord het die finale sê!

Vanoggend het die Here só mooi met ons elkeen kom praat. Sommige van ons het Hy bemoedig, ander het Hy weer opnuut kom u...
21/09/2025

Vanoggend het die Here só mooi met ons elkeen kom praat. Sommige van ons het Hy bemoedig, ander het Hy weer opnuut kom uitdaag – en ons harte is diep dankbaar vir Sy teenwoordigheid.
Wat ’n voorreg was dit vanoggend gewees, om te luister na Andelè, vir elke gepaste lied en vers uit God se Woord, wat ons harte kom aanraak het.
Dankie Here vir U getroue gesant wat vanoggend gehoorsaam was aan U stem.
Ons gemeente het dit rêrig baie geniet – wat ’n geseënde oggend!

Vanoggend het ons die voorreg gehad om te verstaan hoe God 'n sandkorrel omskep in 'n kosbare pêrel.Om en by 80 dames he...
20/09/2025

Vanoggend het ons die voorreg gehad om te verstaan hoe God 'n sandkorrel omskep in 'n kosbare pêrel.
Om en by 80 dames het met Andelè se bediening deur sang en getuienis, met die tema geidentifiseer, soms met 'n lag en soms met 'n traan.
Na die sielekos is die dames verkwik met 'n heerlike kardoesie vol verassings, 'n geskenkie en heerlike saam kuier.
Ons bedank al die gasvrouens vir hulle keurige voorbereiding van hulle tafels, elke tafel was 'n lus vir die oog.
Alle eer kom die Here toe!!

Dit is weer sulke tyd vol pret🧁🥤🍩🍕Bring julle kinders vir die vakansie 6 de tot 10de  Oktober 2025. R250 vir die HELE we...
17/09/2025

Dit is weer sulke tyd vol pret🧁🥤🍩🍕Bring julle kinders vir die vakansie 6 de tot 10de Oktober 2025.
R250 vir die HELE week. Koffie en koekies ietsie soets en ligte middag ete ingeskuit. Kontak Natacha 0828030220.

17/09/2025
10/12/2024

Kerssangdiens

Kerssangdiens.
10/12/2024

Kerssangdiens.

Address

17 Kerk Straat
Ga-Mokopane
0600

Opening Hours

10:00 - 11:00
17:30 - 18:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Potgietersrus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Potgietersrus:

Share