Pinkster Herlewing Sending - PHS

Pinkster Herlewing Sending - PHS "Ons vergader waar Sy krag is!"
Ons is 'n pinksterkerk gestig in twee hooftakke, genaamd Laaiplek en Franschhoek.

Please note!
17/06/2025

Please note!

📍Velddrif
12/06/2025

📍Velddrif

17/07/2024

As long as I am breathing, I will always worship You

Psalm 150:6

21/06/2024
📢📣 Important Annoumcement📢📣Due to the amount of RSVP's we are moving to a bigger space!!!Please note:
21/06/2024

📢📣 Important Annoumcement📢📣
Due to the amount of RSVP's we are moving to a bigger space!!!

Please note:

19/06/2024

Are you ready?💃

Elriech Constable, een van ons eerstejaars op kollege.  (Jammer dat ons jou uitgelaat het 🥺 - dit was nie aspris nie lol...
27/01/2024

Elriech Constable, een van ons eerstejaars op kollege. (Jammer dat ons jou uitgelaat het 🥺 - dit was nie aspris nie lol).

Maak ons trots Elriech!

Ons is so bevoorreg om 'n paar jongmense te hê wat sekere mylpale bereik het en wat ook 'n nuwe lewensreis begin het in ...
26/01/2024

Ons is so bevoorreg om 'n paar jongmense te hê wat sekere mylpale bereik het en wat ook 'n nuwe lewensreis begin het in 2024.

John Dewey said that education is not preparation for life, but education is life itself. It's impossible to move throughout the world without learning and gaining wisdom along the way.

En dis presies wat hierdie jongmense gedoen het, hulle het geleer en in die proses kennis. en ek glo, ook 'n bietjie wysheid opgedoen.

Dwayne Cloete het sy matriek kwalifikasie gekry. Baie geluk Dwayne en voorspoed met die volgende hoofstuk in jou lewe.

Keith Vraagom Junior het sy graad in fisioterapie verwerf. Hy doen sy jaar van gemeenskapswerk by Cecilia Makiwe Hospitaal in Mdantsane in die Oos-Kaap. Baie geluk Keith, alle seën op jou werk en ons glo jy gaan 'n verskil in jou pasiënte se lewens maak.

Elgene Januarie en Christopher Julius het hulle 1ste jaar op universiteit en kollege suksesvol afgelê. Baie geluk julle 2. Seënwense vir julle verdere studies in 2024.

En dan het ons 2 spinternuwe eerstejaars! Zane Esau en Elriech Constable het besluit om ook hulle kennis te gaan verbreed. Baie geluk julle 2 en alle seën op hierdie nuwe reis.

Education is more valuable than material things. Proverbs 16:16 says that having wisdom and understanding is better than having silver or gold. Nice and expensive items can be enjoyable, but there are very few things in life that can never be taken away, will never go out of style, and that truly make you a better person. And education is one of those things. Yes, we all go to college and university with the intention of getting great jobs and starting successful careers, but earning a degree offers much more than financial benefits. It enriches your mind and opens the door to new people, places, and ways of thinking.

Nou ja, mag hierdie kennis en wysheid wat julle gaan opdoen, nie net vir julle 'n voet in die deur gee nie, maar mag dit deur vir julle heeltemal oopmaak en vir julle plekke aan tafels verseker waarvan andere maar net kan droom.

Baie seën en liefde.
PHS gemeente.

Address

Franschhoek

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pinkster Herlewing Sending - PHS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share