A2J+ Studente. Jong volwassenes. Almal. Hoe leef ons as lewende getuienisse van Christus? Groei saam en dien die Here! Kontak ons gerus om meer uit te vind!

Ons wil saam gesels oor die Bybel en ook oor die dinge waarmee ons gekonfronteer word in die wêreld vandag. Die uitdagings waarmee ons vandag gekonfronteer word forseer ons om krities te d**k oor die wêreld. Die manier waarop ons uitdagings aanpak wil ons (en moet ons) as Christene doen op die manier sodat ons iets van die Evangelie van Jesus Christus verkondig. Ons wil bymekaar kom en gesêls oo

r die Bybel, ons generasie se unieke uitdagings, praise and worship, koffie drink en ‘n paar vriende maak.

Address

Fish Hoek

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A2J+ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to A2J+:

Shortcuts

Share