CAB Noordhoek/Ocean

CAB Noordhoek/Ocean Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CAB Noordhoek/Ocean, Religious organisation, Arries Avenue, Ocean View, Fish Hoek.

Ons het gister 22 February 2026 ons 11de verjaarsdag gevier te VGK Noordhoek Ocean View. Prediker by hierdie geleentheid...
23/02/2026

Ons het gister 22 February 2026 ons 11de verjaarsdag gevier te VGK Noordhoek Ocean View.

Prediker by hierdie geleentheid was die plaaslike predikant Dominee Sabrina September- Bailey.

CAB Die Slot te Grassy Park, CAB Lavender Hill, CAB Goeie Hoop te Mitchells Plain en CAB Retreat het die diens bygewoon.

Op 22 November 2025 het ons Plaaslike CAB te Ocean View ons optog en ekspo gehad. Die optog het om 8:30vm by die ingang ...
25/11/2025

Op 22 November 2025 het ons Plaaslike CAB te Ocean View ons optog en ekspo gehad.

Die optog het om 8:30vm by die ingang van Ocean View begin.

Die VGK Noorhoek Ocean View se brigade het ons gelei met musiek, saam hulle het Kleinberg Primary School se marching band en Vigis Home of Hope Cadets gestap.

Die Ekspo het plaas gevind by die VGK in die saal, waar tafels van verskillende organisasies opgesit was om met mense te praat...daar was ook n display deur Vigis Home of Home se cadets gedoen.

Die Polisie se perde eenheid was ook uitgenooi na die Ekspo.

Die dag was baie geniet.

Nog Fotos van ons Optog en Ekspo wat op 22 November 2025 plaas gevind het.
25/11/2025

Nog Fotos van ons Optog en Ekspo wat op 22 November 2025 plaas gevind het.

Venaand het ons tak n Evangelisasie uitreik program gehad. Ons was in die strate van Vis Hoek, Sun Valley en die Food Zo...
24/07/2025

Venaand het ons tak n Evangelisasie uitreik program gehad.

Ons was in die strate van Vis Hoek, Sun Valley en die Food Zone Gebou.
Ons het sop en brood + pamflette oorhandig aan die wat op die strate woon.
Ons het hulle ook vertel van Jesus se liefde asook vir hulle gebid.

1 pot sop in br Trollip se boot en pot sop in Sr Suzette se boot...en so het ons die mense gaan voer venaand in die koue en reën weer.

Verlede Donderdag aand het ons as CAB Noordhoek/Ocean View komberse uitgedeel aan die bejaardes in ons gemeenskap.
30/05/2025

Verlede Donderdag aand het ons as CAB Noordhoek/Ocean View komberse uitgedeel aan die bejaardes in ons gemeenskap.

Nog fotos van ons dans. Dankie vir die ondersteuning.
14/05/2025

Nog fotos van ons dans.

Dankie vir die ondersteuning.

Dankie aan almal wat ons Down Memory Lane Dans ondersteun het Saterdag aand 10 Mei 2025.
14/05/2025

Dankie aan almal wat ons Down Memory Lane Dans ondersteun het Saterdag aand 10 Mei 2025.

Eerste funksie vir 2025 vind plaas op 10 Mei 2025. Ondersteun asb ons funksie.
24/04/2025

Eerste funksie vir 2025 vind plaas op 10 Mei 2025.

Ondersteun asb ons funksie.

Dankie Here vir 10 jaar van genade.
16/02/2025

Dankie Here vir 10 jaar van genade.

30/11/2024
Maat Suzette, Maat Magnus en Maat Melissa het vir CAB Noordhoek/Ocean View teenwoordig by die geleentheid.
17/11/2024

Maat Suzette, Maat Magnus en Maat Melissa het vir CAB Noordhoek/Ocean View teenwoordig by die geleentheid.

Address

Arries Avenue, Ocean View
Fish Hoek
7975

Telephone

+27722421142

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CAB Noordhoek/Ocean posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share