20/07/2022
NG Stellenberg se aanddiens band - Plofstof het so bietjie saam gekuier en gebraai. Dit was lekker!
Plofstof nooi jou graag uit om saam te kom musiek maak en God se naam prys! Kom praat bietjie met ons na die diens en hoor jy kan deel word van die lekker span.