Megacell

Megacell Megacell is 'n groot, opwindende Bybelstudie selgroep van Tygerberg Gesinskerk, spesifiek gefokus op die tieners en studente in en om Durbanville.

"HΓ³m verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelik...
26/02/2019

"HΓ³m verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring."
KOLOSSENSE 1:28

    ons eerste video call om deel te neem aan n Bybelstudie vanaand! YesPlease!
05/02/2019

ons eerste video call om deel te neem aan n Bybelstudie vanaand! Yes
Please!

18/01/2019

Kom doen saam met ons die nuwe reeks: Radikaal in Christus! Ons begin Sondag met die nuwe reeks en Bybelstudie Week 1 begin hierdie komende Dinsdag aand.

17/01/2019
Ons begin met 'n nuwe reeks en is super excited, want dit gaan 'n bietjie radikaal wees!! πŸ˜‹πŸ˜ŽπŸ˜ Kom kuier saam Dinsdag aan...
14/01/2019

Ons begin met 'n nuwe reeks en is super excited, want dit gaan 'n bietjie radikaal wees!! πŸ˜‹πŸ˜ŽπŸ˜ Kom kuier saam Dinsdag aande om 07h00 πŸ™πŸ‘ŠπŸ’ͺ
# radikaal

Ons het 'n baie lekker braai gehad hierdie week by die Megacell. Dankie aan almal wat gekom het en gehelp het!!  @ Die K...
13/12/2018

Ons het 'n baie lekker braai gehad hierdie week by die Megacell. Dankie aan almal wat gekom het en gehelp het!! @ Die Kerkhuis

Tygerberg  se Megacell bestaan uit 'n klomp jongmense wat saam weekliks by die kerkhuis bymekaar kom vir Bybelstudie. On...
30/10/2018

Tygerberg se Megacell bestaan uit 'n klomp jongmense wat saam weekliks by die kerkhuis bymekaar kom vir Bybelstudie. Ons deel op in groepe waar ons lekker gesels, die Woord bestudeer en vriende maak. Daar is ook 'n groep net vir die tieners!

Kom kuier gerus saam met ons op 'n Dinsdagaand om 7PM by 10 Bethanie str, Eversdal.

@ Die Kerkhuis

Ons worship more aand 7h by AGS, friend of God, in Vredekloof! Kom geniet die aand saam soos ons die Here loof en prys!!...
25/10/2018

Ons worship more aand 7h by AGS, friend of God, in Vredekloof! Kom geniet die aand saam soos ons die Here loof en prys!!

Kaartjies sal beskikbaar wees by die deur!
Hoop om julle almal daar te sien!!

Ons het 'n baie lekker en insiggewende aand gehad by Megacell hierdie week saam met Pieter le Roux van Creation Ministry...
13/10/2018

Ons het 'n baie lekker en insiggewende aand gehad by Megacell hierdie week saam met Pieter le Roux van Creation Ministry International.

11/10/2018

Beproewings is baie lekker! Stem jy nie saam nie? Dit is lekker om swaar te kry en te sukkel, dit is lekker om angsbevange te wees, dit is lekker om onsekerheid te hΓͺ vir wat vorentoe gaan gebeur en dit is lekker om te weet ons word soos 'n tandepasta

05/10/2018

Tieners en studente kom luister saam! Dinsdag aand by Brackenfell Baptist Church met Pieter le Roux, van Creation Ministries.

Nooi jou vriende saam, dit gaan interessant wees!!

9 Oktober om 7pm. Kom vroeΓ«r vir koffie.

Bible Quiz Dinsdag 25 September by Brackenfell Baptist Church!
19/09/2018

Bible Quiz Dinsdag 25 September by Brackenfell Baptist Church!

Address

10 Bethanie Street
Eversdal
7550

Opening Hours

19:00 - 21:00

Telephone

0765828450

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Megacell posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Megacell:

Share

Category