Eshowe NGK DRC

Eshowe NGK DRC Ons is gelowiges wat opgebou word om elkeen 'n ligdraer vir Christus in die wêreld te wees.

Ons is nie 'n Hotel waar ons bedien wil word nie, maar eerder 'n Hospitaal waar sondaars en gewondes genesing vind.

17/09/2011

Ons is gelowiges wat opgebou word om elkeen 'n ligdraer vir Christus in die wêreld te wees.

12/09/2011

Eshowe NGK - "Beleef jou geloof " Kursus HIERDIE NAWEEK - 16-18 September

06/09/2011
04/09/2011
04/09/2011

Ringsitting Ring van Melmoth in Eshowe by Omgewingsentrum Di aand tot Vrydagmiddagete. Nie gewonde Ringsitting nie, maar konferensie = kursus oor "DIE PLAN" van jou lewe. Kom sit in -Kontak kantoor om kursusboek te bestel.

03/09/2011

Address

17 Mangusuthu Buthelezi Drive
Eshowe
3815

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eshowe NGK DRC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share